Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
G.D. Scholtz (Scholtz, Gert Daniel)
vetseunvetseunvetseun
The Anglo-Boer War 1899-1902 . 2000 PROTEA BOEKHUIS

1995 - Generaals Hertzog en Smuts en die Britse Ryk (Randse Afrikaanse Universiteit, JHB)
1978 - Afrikaner, waarheen? (PERSKOR)
1975 - Generaal Christiaan Frederick Beyers

vetseun
Dr. Hendrik Frensch Verwoerd, 1901-1966 . 1974 PERSKOR

1966 - Die Republiek van Suid-Afrika. Agtergrond, Ontstaan en Toekoms - F.A. van Jaarsveld, G.D. Scholtz

vetseun
Het die Afrikaanse Volk 'n Toekoms? . 1954 VOORTREKKER PERS

"In hierdie werk probeer ek … om die soeklig van die veranderde omstandighede op die lewe van die Afrikaanse volk te laat val. Daar word inderdaad 'n groot uitdaging tot die Afrikaanse volk in die huidige tydsgewrig gerig. Indien hy vir homself 'n toekoms wil skep, sal die Afrikaanse volk op hierdie uitdaging 'n antwoord moet vind. Ek het met die skrywe van hierdie werk slegs een begeerte. Dit is dat ander persone wat soveel beter as ek daartoe in staat is, daardeur aangespoor sal word om vir ons volk die weg aan te dui wat in die toekoms bewandel moet word."

vetseun
Generaal Christiaan Frederik Beyers . 1941 VOORTREKKER PERS

vetseun
In Doodsgevaar (Biografie) . 1940/2001 PROTEA BOEKHUIS
- Die Ervarings van Kapt. J.J. Naudé Tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902

Min verhale uit die ABO het lesers so aangegryp soos die avonture van kaptein Koos Naudé (1896-1956). Aanvanklik neem hy aan die stryd op die Natalse front deel. As hoof van die ZAR se Geheime Diens bring hy 'n groep van 30 spioene byeen wat voortdurend belangrike inligting insamel en na die kommando's stuur. Later in die besette Pretoria beweeg hy in 'n Engelse
uniform rond, en tref reëlings dat 'n groep vroue die ontbinde Geheime Diens se spioenasiewerk voortsit. - graffitibooks.co.za

vetseun
Die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 . 1940 VOORTREKKER PERS /1960/1998 PROTEA BOEKHUIS

1939 - Europa en die Tweede Vryheidsoorlog


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )