Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Frits van Oudtshoorn (Van Oudtshoorn, Frits)
vetseun
Gids Tot Grasse Van Suider-Afrika (Plante) . 1999 BRIZA
ISBN: 9781875093076

Grasse is die belangrikste plant familie op aarde. Hulle is die eerste plante wat deur mense vir kos aangeplant is en is vandag nog die belangrikste (mielies, koring, rys, suikerrriet, ens). Gras speel ook 'n onmisbare ekologiese rol in terme van kos vir diere en beskerming van die grond teen erosie. Hierdie is die enigste volkleur identifikasie gids tot die algemene grasse in Suider-Afrika en sluit onder andere die volgende in:
• Beskrywings en illustrasies van die 300 belangrikste grasse in Suider-Afrika.
• 'n Maklik bruikbare identifikasie sleutel.
• Meer as 800 uitstekende kleurfotos.
• Dertien kort en volledig geïllustreerde inleidende hoofstukke oor algemene gras inligting soos, wat is gras?, gras en beweiding, aangeplante weiding, ens.
• 'n Reeks simbole wat die leser in staat stel om in een oogopslag sekere inligting oor 'n gras te bekom.
• 'n Vasvra afdeling om jou kennis te toets. Hierdie boek is 'n moet vir enige iemand wat in die natuur belangstel.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)