

















Frieda de Villiers (De Villiers, Frieda)


Lippetaal ...........................
"Willemien se vermoë om gesprekke te kan liplees, suig haar in 'n reeks misdadige gebeure in. Maar sy ontmoet ook die aantreklike baasspeurder, Alfons Visser..." - LAPA


Koms van die engel ... 2004 LAPA UITGEWERS
"De Bron is 'n plaas met 'n warmwaterbron wat reeds geslagte lank aan die Walters-familie behoort. Die jigbad het verval en "die kuur van die waters" word nie meer dikwels opgesoek nie - kortom, die plaas is op die punt van bankrotskap... Tot die dag dat 'n gas, Liena Oosthuizen, 'n engel gewaar en verklaar dat haar pynlike knieë nou gesond is. Die plaaseienaar se vrou, Magda, ken 'n geldmaakgeleentheid as sy een sien en spoedig stroom gaste na die plaas om genees te raak. De Bron word 'n plek waar verrassings die norm word.
Koms van die engel is 'n heerlike verhaal propvol intrige, romanse, humor en lewensinsig. " - LAPA

Bustoer .............................. KLUB 707

Sjef En Minnaar .............
skakels :