


















Frieda Barnard (Barnard, Frieda)

Die Engele Om My (Outobiografie) . 2009 LAPA UITGEWERS
- My Stryd Met Borskanker
ISBN: 9780799344950
Die engele om my is die ware verhaal van een vrou se stryd teen kanker. Dit is ook 'n verhaal van hoop, van vriendskap en liefde, van moed verloor, weer opstaan en telkemale weer probeer. Frieda Bernard se eerlike vertelling is 'n moet-lees; nie net vir kankerlyers nie, maar vir elkeen wat iemand ken wat teen die groot K stry. Dit gee 'n broodnodige perspektief op 'n siekte wat wêreldwyd toeneem. Bernard is 'n gebore verteller. Haar verhaal ontroer en inspireer. Ten spyte van die soms onverbloemde realistiese uitbeedlings van wat dit regtig beteken om kanker te he, is die verhaal nooit neerdrukkend nie.
skakels :