


















Fransjohan Pretorius (Pretorius, Fransjohan)

Geskiedenis Van Suid-Afrika / (eBook) . 2012 TAFELBERG/NASIONALE BOEKHANDEL
ISBN: 9780624054665
ISBN: 9780624058014
In hierdie werk span gerekende Afrikaanse historici saam om Suid-Afrika se geskiedenis op 'n omvattende en gebalanseerde manier op te teken. Die boek skop af met die ontstaan van die aarde en eindig met die politieke en maatskaplike uitdagings wat die land in 2011 in die gesig staar. Anders as talle hedendaagse werke wat grotendeels op die meer onlangse struggle geskiedenis fokus, erken dit ook Afrikaners se rol in die land se ontwikkeling. Dit kyk onder meer ook na die koloniale era, die ekonomiese ontwikkeling van die land, die minerale revolusie, die Anglo-Boereoorlog, Afrikaner-nasionalisme en swart verset - en bevat selfs 'n omgewingsgeskiedenis. Van die hoofstukke wat opgeneem is, sluit in: Die Anglo-Boereoorlog (Fransjohan Pretorius); Die vestiging van die apartheidstaat, 1948-1966 (David Scher); Apartheid: 'n Ander blik (Hermann Giliomee); Die demokratiese puberteit, 2004-2011 (Jan-Jan Joubert).

De la Rey: Die Leeu van die Wes-Transvaal . 2007 PROTEA BOEKHUIS

Verskroeide aarde ............. 2001 HUMAN & ROUSSEAU
redakteer
2001 - Scorched earth, redakteer (HUMAN & ROUSSEAU)
2001 - So wil ons hê dit moes wees!: mites rondom die Anglo-Boereoorlog (UNIVERSITEIT VAN PORT ELIZABETH)
2001 - The great escape of the Boer Pimpernel, Christiaan De Wet : the making of a legend, vertaal, Stephan Hofstätter, Wilhelm Snyman (UNIVERSITY OF NATAL PRESS)

Op kommando: Die lewe in die veld tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 . 2001 PROTEA BOEKHUIS
1999 - Tydskirf vir geesteswetenskappe (Spesiale Uitgawe)
1999 - The Hall handbook of the Anglo-Boer War, 1899-1902 (Darrell Hall), redigeer, Fransjohan Pretorius, Gilbert Torlage

Die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 . 1998 PROTEA BOEKHUIS/STRUIK
1991/1999 - Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 (HUMAN & ROUSSEAU)
skakels :