

















Prof. F.I.J. van Rensburg (Van Rensburg, Francois Isak Janse)

Afrikaans - lewende taal van miljoene . 2004 VAN SCHAIK
1996 - Septet: sewe van Wyk Louw-studies (HUMAN & ROUSSEAU)
1995 - Jubilate!: loofgedigte in Afrikaans, samesteller (TAFELBERG)
1985 - Pornografie
1982 - Oopgelate Kring: N.P. van Wyk Louw-gedenklesings I-II, redakteur
1983 - Skering en inslag: 'n stilistiese analise van Van Rensburg, Meyer. Klankmanwoordboom (HUMAN & ROUSSEAU)

Sesde Hoepel: 83 ongepubliseerde gedigte van Boerneef . 1976
saamgestel, F.I.J. van Rensburg (Boerneef-versameling, Africana-afdeling, SA Biblioteek, Kaapstad)

Sublieme Ambag: Beskouings oor die werk van N.P. van Wyk Louw, I. . 1975 TAFELBERG
1975 - Swewende ewewig: Beskouings oor die werk van N.P. van Wyk Louw, II. (TAFELBERG)
1964 - Skering en Inslag - F.I.J. van Rensburg (TAFELBERG)
1963 - Monografieë uit die Afrikaanse letterkunde; 4 - F.I.J. van Rensburg, Uys Krige (NASIONALE OPVOEDKUNDIGFE UITGEWERY)

Die Smal Baan . 1963/1971/1980/1983 TAFELBERG
- Aspekte en figure uit die ontwikkelingsgang van die Afrikaanse letterkunde
"DIE SMAL BAAN is 'n noodsaaklike studiebron vir elke student van Afrikaans. Dit bied 'n insiggewende verkenningsbeeld van die Afrikaanse literatuur - van die Eerste Beweging tot Sewentig - deur 'n skerpsinnige en gevoelige kenner, iemand wat nie net vrylik in die Afrikaanse literatuur beweeg nie, maar ook in die Westerse."
Die kunswerk as taal
Sublieme ambag
Swewende ewewig
Totius-kroniek
skakels :