Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Feeste en goed (hierdie is 'n M-NET blad)


GAUTENG
13 01: Animal Talk Top Dog 2006, Kyalami Kasteel, Midrand
20 01: "Helde Teen Misdaad" Toekenningsaand, Emperor's Palace, Johannesburg
03 en 10 02: Pinotage Parsdag, Pinotage Restaurant, Centurion
17 02: ATKV-Liertoekenning, Mosaïek Teater, Randburg
24 02: Heropening van Xombana Bosveldteater, Dinokeng Groot 5 Wildtuin
10 03: Jaarlikse Rugby Derby, Wanderers, Johannesburg
30 03: Seniorburgerdag, Sinoville, Pretoria
30-31 03: Evergreen Rissie Karnaval, Pretoria
30 03-15 04: Randse Paasskou, Nasrec, Johanesburg
06-08 04: Nasionale Christelike Kunstefees, Beulapark Internasionale Konferensiesentrum, Johannesburg
19 04-1 05: Lusito Land, Johannesburg
21 04: Breek die Honger Musiekfees, Laerskool Hermansstad, Pretoria
01-04 05: Maroelafees, Oppidam, Hartebeespoortdam
01 05: Deuriemikke Musiekfees, Loftus Versfeld, Pretoria
01 05: Cullifest, Cullinan
04 05: Kaskar Karnaval, Laerskool Eligwa, Vanderbijlpark
04 05: Hug-a-thon Sandton Straatparade
05-06 05: LA Sport 4x4 Produkte in Aksie Skou, Capital Park, Pretoria
12 05: Dinokele Kultuur- en Toerismefees, Buffelsdrift Bewarea, De Oude Schuur
12 05: Cradle Fest, Tarlton
12-13 05: Avodazz Avokadofees, Flower Park, Pretoria (HAP)
19 05: FHM Sexyste Vroue in die Wêreld, FHM Terminal & Mile High Club, Germiston
01-02 06: Daspoort Expo, Pretoria-Wes
09 06: Klassieke Motorfees, Laerskool A.G. Visser, Heidelberg
28 07: "Fees Sonder Geld" / MES Gemeenskapskarnaval, Hillbrow
07-09 09: Bead & Jewellery Expo, Gallagher Estate, Midrand
08 09: Bosveld Gospel Fees, Hartebeespoort


MPUMALANGA
03 03: Vreugdefees, Delmas
08-10 03: Landbou/Appelfees, Ermelo
21 03: Loskop Vliegfees, Groblersdal
21 04: Fietsrydag, Witbank
25-28 04: Radio Kragbron Hartlandfees, Pienaardam Ontspanningsoord, Middelburg
28 04-5 05: Nasionale Aartappelfees, Bethal
04-05 05: Grootvlei Papfees
03-05 05: Laeveld Agri- en Buitelugskou, Laeveldse Skougronde, Nelspruit
21-23 06: Komatipoortfees
27 06-1 07: inniBos, Nelspruit
02-04 08: Standerton Hoëveldfees
08-11 08: Kierieklapper Kunstefees, Mokopane (Potgietersrus)
07-08 09: Wildsfees, Middelburg
24-25 10: Kwenafees, Rooikatpark Sport Terrein, Lydenburg


NOORD-WES
10 02: Perskefees, Magaliesburg
12-14 03: "SDL Big Prims" Fondsinsamelingsprojek, Noord-Wes Universiteit, Potchefstroom
17 03: Klippan Rallydag
27-30 03 - Goudpotfees, Klerksdorp
20-21 04: Delwersfees, Christiana
20-21 04: Kohs Voëlklub Veiling, Klerksdorp
25-26 04 - Panfees, Brakpan
25-27 04: Vryburg Skou
10-12 05: Bullets Delwersfees, Schweizer Reineke
25-27 05: Potchefstroom Gimnasium Eeufeesvieringe
2 06: Bosveldbasaar, Hartebeestpoort
09-11 08: Magaliesbergfees, Klub Zanandi, Hartebeestpoort
9 - 11 08: Oppikoppi, Northam
22-29 09: Aardklop Nasionale Kunstefees, Potchefstroom
11-14 10: Stella Beesfees
21-23 11: Platinum Musiekfees, Rustenburg


KWAZULU-NATAL
05-09 04: Splashy Fen Musiekfees, naby Underberg, Southern Drakensberg, R350, R250 by Computicket
14 04: Weenen Wildsfees
25-28 04: Winterfees, Newcastle
19 05: Suikerkarnaval, Melmoth
29-30 06: Dundee Biltongfees
29 07-01 08: Richardsbaai, Dolosfees .co.za
27 10: Straatkarnaval, Dundee Pre-Primêre Skool


NOORD-KAAP
15-18 03: Sultana Kuierfees, Kakamas
26-28 04: Karoofees, De Aar
30 08-2 09: Gariep Kunstefees, Kimberley
06-07 10: Kalahari-kuierfees, Eiland-vakansieoord, Upington


OOS-KAAP
16-18 03: Kareedouw Karriefees
23-24 03: Kontreifees, Humansdorp
23-24 03: Angorabok Jeugekspo en Prestige Rugbyfees, Rietbron
20-21 04: Laerskole "sewe-aan-'n-kant" Rugbytoernooi en Skoolkermis, Laerskool Charlo, Port Elizabeth
27-28 04: Springs Nasionale Multikulturele Musiekfees, Uitenhage
11-13 05: Fees Zonder Naam, McLear
29 06-01 07: Kirkwood Wildsfees wildsfees.co.za
06-08 07: Danskraal Winterfees, Port Elizabeth
28 06-07 07: Nasionale Kunstefees, Grahamstad
30 08-1 09: Gatskop Kwaggafees, Cradock
25-28 09: Northern Arts Festival, Bethelsdorp northernarts.co.za


WESKAAP
09-14 01: Burger Suidoosterfees, Kunstekaap Teater, Kaapstad
10-13 01: Waterberg Druiwefees, Nylstroom
13-14 01: Kaapse Jol, Bellville Velodrome
01-03 02: Maties Jool, Stellenbosch
09-11 02: Bokkomfees, Velddrif
23-25 02: Kaap Kontrei Piekniekfees, Bien Donné, Franschhoek
01-03 03: "Pakkies vir Pase" Paasfeesmark, Rawsonville
02-03 03: Paarl Wingerdfees
02-04 03: Geelstertfees, Struisbaai
05-11 03: Woordfees, Stellenbosch
15 03: Epilepsie SA Nasionale Wynveiling, Arabella Sheraton, Kaapstad
21 03: Beesloopdag, Laerskool Worcester-Oos
22-25 03: Kreef-en-Kultuurfees, Lambertsbaai
23-24 03: Tygerberg Wieleskou en Musiekfees, Laerskool Panorama, Welgelegen:
23-25 03: Parsfees, Wellington:
24-25 03: Hartklop Liedjiesfees, Bonnievale
25-28 03: Passiespele, Montagu
30-31 03: Kaapstadse Internasionale Jazz-fees, KIKS
30-31 03: Broodfees, Bredasdorp
31 03-08 04: Klein Karoo Nasionale Kunstefees, Oudtshoorn
03-03 04: Weskus Kunste Makietie, Vredenburg/Langebaan
07 04: Groot Brak Art Hop, Groot Brakrivier:
07-08 04: Oester- en Vonkelfees, Bloemendal Wynhuis, Durbanville Wynroete
26-29 04: Cederberg Kunstefees, Clanwilliam
27-28 04: Jonghoenderskou, Kleinplasie, Worcester
28 04-01 05: Prins Albert Dorps- en Olyffees
04-05 05: Ladismith Eko fees
05 05: Nag van die Rugbylegendes, Bonnievale Gholfklub
12 05: Karnaval, Laerskool Gericke, Ceres
26 05: Hexrivier Herfspragfees, De Doorns
13-16 06: Klubskou, Kleinplasie, Worcester
16 06: Greyton Winterfees
15-16 06: Napier Patatfees
06-08 07: Fees van die Ganse en Winter Fynbosskou, Gansbaai
11-13 07: Volstruisfees, De Rust
11-12 08: Canolafees, Swellendam
24-26 08: Musiek Oppi Lande Fees (MOL), Malmesbury,
01 09: "Ride 4 Jesus" Motorfiets Pretrit, Montagu
01 09: Lentefees, NG Gemeente Bellville-Wes
05-06 09: Voorkamerfest, Evita se Perron, Darling
05-08 09: Swartland Skou, Moorreesburg
07-09 09: Caledon Koring Kuier
14-16 09- Versindaba, Stellenbosch
26-30 09: Hartklop Christusfees, Bredasdorp
12-14 10: Die Burger Kombuis en Kelder Fees, Kasteel De Goede Hoop
12-14 10: Voete Fees, Bredasdorp
18-20 10: Hartfees, Beaufort-Wes
27 10: Greyton Roosfees
24-28 10: Rittelfees, Vredendal
02-04 11: Bonnievale Bonanza
03 11: Safari Teater, Stellenboschkloof Wynkelders
09-11 11: Fly-In, Overberg Lugmagbasis, Bredasdorp
09-11 11: Varingfees, Brackenfell
23-25 11: Helderberg Piekniekfees, Dellrust Wyne, Somerset-Wes
16-21 12: Windgat Festival, Pringle Bay


LIMPOPO
12-13 01: Druiwefees, Nylstroom
26-28 04: Thabazimbi Wildsfees
31 05-3 06: Platinum Koringfees, Laerskool Koedoeskop, Thabazimbi


VRYSTAAT
02 02: Kovsie Jool, Bloemfontein
10 02: Rugbydag, Hoopstad
13-15 02: Claerhoutfees, Excelsior
15-17 02: Bieliemielie Fees, Reitz
17 02: Vasbyt Fiets- en Hardloopfees, Winburg
24 Februarie: Hengelkompetisie, Hoopstad
10 03: Memelfees, Memel
20-21 04: Phillipolis Witblits Stookfees
26 04-5 05: Bloemskou, Bloemfontein Skougronde
02-06 05: Kroonheuwel Jool, Kroonstad
05 05: Kuier by die Vaaldam, NG Kerkterrein, Deneysville
25 05: Rapport Sing jou Taal, Sand du Plessis-teater, Bloemfontein
26 05: Motorfiets en Quad Veldresies, Excelsior
08 06: Amazing Rainbow Rally, Bloemfontein
10-15 07: Volksbladkunstefees, Bloemfontein
31 08-01 09: Vrede - Paddadors Rooivleis & Kultuurfees
04-06 10: Boertjiefees, Bultfontein
06 10: Sandsteenfees, Paul Roux
27-28 10: G,A,T, Fees, Zastron

SUID-KAAP
23-24 03: Laerskool Hartenbos Beesloop
27-29 07: George Kaasfees
10-11 09: Ou Motorskou, George

NAMIBIË
25-26 05: Fees vir Talente en Bejaardes, Tsumeb
07 07: Biltongfees, Windhoek
05-07 09: Stampriet Skou
28-30 09: 10de Fish Eagle Rally, Walvisbaai:
MOSAMBIEK
24 - 27 Mei, 2007 - STRAB Music Festival, Mosambiek
Junie - Patatfees, Napier


oue
21 - 24 September 2007 - White Mountain Folk Festival, White Mountain


skakels :













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )