

















F.A. Venter (1916-1997) (Venter, F.A.) (Meiring Fouché)
1995 - 1916 - Die keer toe ek my naam vergeet het (TAFELBERG)

Koning Se Wingerd . 1984/1999 TAFELBERG

Kambro-kind. 'n Jeugreis . 1979/82/3 TAFELBERG
1977 - Die Tollenaar

Die Middag Voel Na Warm As . 1974



Offerland ............... 1965/1968 TAFELBERG
1964/1969 - Die Rentmeesters (TAFELBERG)

Wit Oemfaan - Die Avonture van Paulus van Gass . 1965/1968/1969/1970 TAFELBERG/1986
- Gegrond op die verhaal van die Voortrekkerseun Ferdinand Paulus van Gass.

Gelofteland ................1962/1970 TAFELBERG

Bedoelde Land ........... 1961/8/9 TAFELBERG
1961 - (Swart pelgrim en Geknelde land) Hertzogprys Prosa

Swart Pelgrim (Skooluitgawe) . 1961
met 'n Addendum "Die Aktuele Roman" deur A.P. Grové
"Kolisile, 'n eenvoudige Transkeise Xhosa, word deur die agteruitgang van die bodem waarop hy opgegroei het, gedwing om na die goudstad van die witman te gaan. In die ingewikkelde stad loop hy hom vas in die nuwe, onbegrepe omstandighede. Hierdie diep menslike verhaal, wat ook in die buiteland erkenning gekry het, is met die Hertzogprys bekroon." - suid-afrika.de


Geknelde Land ...... 1960/1969 TAFELBERG

Werfjoernaal ......... 1960/1965/1968 TAFELBERG

Swart Pelgrim . 1958/1962/1965/1967/1968/1969 TAFELBERG/ 1961/1965 NASIONALE BOEKHANDEL)
1958/1965/1968/1980 - Die Geheim van die Berg (TAFELBERG)


Man van Cirene . 1940/1966/1969 TAFELBERG

Water ..........................
skakels : wiki