Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Fanie Olivier (1949-) (Olivier, Fanie)
vetseun
Apostroof / (eBook) ... 2010 HUMAN & ROUSSEAU/MEDIA24 BOOKS
ISBN: 9780798151689
ISBN: 9780798154895

Fanie Olivier se treffende nuwe digbundel handel byna uitsluitlik oor die siekte en sterfte van sy geliefde vrou, Rike, en is aan haar opgedra. Dit is aangrypende, gestroopte en deerniswekkende verse deur 'n digter wie se stem veels te lank stil was.by 'n weerbegintoe, destyds, was mens dapperdwaas en dom,het liefde orals in kosmosplate uitgeblom.nou trap jy dubbeltjie versigtig, aalwynkrap en die bitter van pyn laat jou stom. gedagte'n teks bring altyd iets in berekening.die lewe, eweneens in sy verrekeningvan soveel sonne, soveel mane, soveel,rym dit op dat, spel uit in sy betekening.

vetseun
Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte . 2010 HUMAN & ROUSSEAU
ISBN: 9780798151825
Saamgestel, Fanie Olivier

Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het. Daar is 'n nuttige outeursregister bygevoeg, sodat lesers steeds die werk van 'n spesifieke digter kan opsoek. Die nuwe uitgawe bevat 328 gedigte deur 100 digters en het 'n pragtige nuwe omslag.

vetseunvetseun
Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte (Digbundel) . 2006 PROTEA BOEKHUIS
saamgestel

Hierdie herdruk van die derde uitgawe word uitgegee in sagteband en met 'n nuwe bandontwerp.
Liefdesgedigte van bekende digters soos Elizabeth Eybers, Sheila Cussons, I.D. du Plessis, Rosa Keet, Vincent Oliphant, Ingrid Jonker, Boerneef, Antjie Krog, en talle ander. - graffitibooks.co.za

vetseun
As die son kom oogknip (Digbundel) . 2002 PROTEA BOEKHUIS
- Verse geskryf vir die sonsverduistering Limpopo, 4 Desember 2002
saamgestel
ISBN: 9781869190149

In hierdie bloemlesing, saamgestel deur Fanie Olivier, is daar meer as 90 digters wat 'n bydrae gelewer om die sonsverduistering van 4 Desember 2002 te vier. Die bundel is dan ook bekendgestel in die noorde van die Limpopo. Die ideale boek vir die wat uiteenlopende style van vele digters onder een dak wil geniet wat dit oor een tema het. - graffitibooks.co.za

1988 - Verklarings: 1967-1987 (HUMAN & ROUSSEAU)


skakels :









2016 04 08-10 - A.K.A Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam: Films: Dis Ek, Anna, Sink, 'n Man Soos My Pa, Faan Se Trein, Ballade Vir 'n Enkeling, Abraham - ATKV - Fopspeen Filmverse, A.K.A Awards: Beste film - Sink, Beste dokumenter - Between The Devil And The Deep, TV-produksies: 'n Ander Wêreld met Coenie, Ruk En Riel, 'n Song Vir Emily, Afrikaaps, Literatuur: Antjie Krog, Ingrid Winterbach, Bettina Wyngaard, Ena Jansen, Emma Huismans, Marita van der Vyver, Fanie Olivier, Nicol Stassen, Joost Nijsen (Podium Uitgevers), Tom Lanoye, Christine Otten, Charles den Tex, Anneloes Timmerije, Poetry Circle Nowhere; vertalers, Robert Dorsman, Karina van Santen, Martine Vosmaer, Rob van der Veer, Titia Palthe, Ingrid Glorie, ook Michael le Cordeur, Tertius Kapp, Anne-Marie Beukes, Joris Cornelissen, Jaap Goedegebuure, Eep Francken, Harry Wels, Bart Bouwman, Bart Luirink, Pieter Muysken, André P. Brink-herdenking, Poetry Circle International, Compagnietheater, Amsterdam
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )