Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Eugène N. Marais (1871-1936) (Marais, Eugène N.) (Eugène Marais Boekprys)
vetseun
Die Beste Verhale Van Eugène N. Marais / (eBook) . 2012 HUMAN & ROUSSEAU
Redakteur: Merwe Scholtz
ISBN: 9780798159173
ISBN: 9780798159180

Die enigmatiese digter, verteller en wetenskaplike Eugène N. Marais bly een van die boeiendste en raaiselagtige figure in die Afrikaanse letterkunde. Vir elke leser wat sy pragtige gedig "Winternag" of die weergalose Dwaalstories ken, is hy die skrywer van werke wat jou lank bybly. In hierdie heruitgawe verskyn die skrywer se beste en mees onderhoudende kortverhale, soos uitgesoek deur Merwe Scholtz. Soos Marais se lewe self, wentel die meeste van hierdie verhale om raaisels. Baie van hulle is trouens speurverhale. Hierdie boek is die perfekte geskenk vir lesers van alle ouderdomme.

vetseun
The Rain Bull and other tales from the San . 2007 HUMAN & ROUSSEAU
ISBN: 9780798148337

vetseun
Eugène Marais: Versamelde werke - Deel 2 . 2006 HUMAN & ROUSSEAU

vetseun
Eugène Marais: Versamelde werke - Deel 1 . 2006 HUMAN & ROUSSEAU

vetseun
Honderd jaar later - J.L. Marais . 2005 PRAAG
- Ter viering van die publikasie van Eugène N. Marais se "Winternag" op 23 Junie 1905

vetseun
Die volledige versamelde gedigte (Digbundel) . 2005 PROTEA BOEKHUIS
redigeer, Baard, Kannemeyer, Roets, Stassen, Viviers
ISBN: 9781869191221

Reeds op 7 Desember 1936, enkele maande ná Eugène N. Marais se tragiese dood en as bekendstelling van die vierde druk van sy Versamelde gedigte, bepleit N.P. van Wyk Louw in 'n radiopraatjie "'n mooi, definitiewe uitgaaf van sy verse ... Alles wat hy geskrywe het, ook die vroeëre Engelse verse, behoort daar te wees ... Hierdie dinge is vir 'n begrip van die ontwikkeling van Marais se verskuns noodsaaklik."

Bykans sewentig jaar ná Van Wyk Louw se pleidooi het 'n werkgroep van die Universiteit van Stellenbosch al Marais se ongebundelde verse in tydskrifte en koerante opgespoor, manuskripgegewens bygehaal en die verskillende bundeluitgawes wat tydens die digter se lewe verskyn het, met mekaar vergelyk.
Hierdie nuwe uitgawe is nie alleen die eerste volledige versameling van al die gedigte van Marais waarop die werkgroep hul hand kon lê nie. Dit is ook die eerste waarin van die beginsels van die edisiewetenskap uitgegaan word. Dié uitgawe stel opnuut die poëtiese œuvre van een van ons belangrikste en baanbrekende ouer digters aan die leespubliek bekend. - graffitibooks.co.za

vetseunKOOP
Eugène N. Marais: Nuwe Feite en Nuwe Insigte - H.L. van Niekerk . 2003

vetseunvetseun
Eugène Marais & the Darwin syndrome | Die Dowwe Spoor van Eugène Marais (Biografie) - Leon Rousseau . 2000 PROTEA BOEKHUIS

1994 - 1871-1936. Meesterverhale van Eugène N. Marais - Merwe Scholtz
1977-85 - Twee Gedigte van Eugène Marais (vokaal) - Hendrik Pienaar Hofmeyr
1977 - Die Besoeker (E Marais) (regisseur, Ross Devenish, Athol Fugard, Marius Weyers) gebaseer op verhoogstuk
1974 - 3 nokturnes (Totius, E. van Heerden, E. Marais) (viool, klavier) - Hubert Lawrence du Plessis

vetseunvetseunvetseun
Die Groot Verlange . 1974/1984/2005
- Die verhaal van Eugène N. Marais deur Leon Rousseau

vetseun
Die Mielies Van Nooitgedacht . 1973 NASPERS

vetseun
The Soul of the Ape . 1973/2006 PENGUIN/HUMAN & ROUSSEAU
ISBN: 9780140036213
ISBN: 9780140036213

vetseun
Die Stem van die Storieverteller - verhale van Eugène N. Marais . 1970 JL VAN SCHAIK
samesteller, inleiding, H. du Randt

1969 - The Soul of the Ape

vetseun
Die Skepbekertjie ............. 1968 TAFELBERG

1966 - Versamelde Gedigte (VAN SCHAIK)
1966 - Uit die verhaalskat. T.J.R. Botha
1965 - 'n Paradys van weleer, en ander geskrifte
1964 - Die huis van die vier winde
1963 - Monografieë uit die Afrikaanse letterkunde; 1 - T.T. Cloete, Eugène N. Marais

vetseun
Eugène Marais (Biografie) - W. Nienaber-Luitingh . 1962 HUMAN & ROUSSEAU

vetseun
Eugène Nielen Marais, 1871-1936 - Bibliografie (Bibliografiese Reeks) . 1957
(Universiteit van Kaapstad, Skool vir Biblioteekwese)

1953 - Van liefde en verlatenheid (E. Marais) (vokaal, klavier) - Arnold van Wyk

vetseun
My Friends the Baboons . 1939 METHUEN & Co

1938 - Burgers van die Berge

vetseunvetseun
The Soul of the White Ant . 1937/2006 HUMAN & ROUSSEAU
vertaal Winifred de Kok
ISBN: 9780798145930
ISBN: 9780980297652

1934 - Gedigte (NASIONALE BOEKHANDEL)

vetseun
Versamelde Gedigte .... 1933

1928 - Sketse uit die Lewe van Mens en Dier

vetseunvetseun
Dwaalstories . 1921/1927/1969/2006 HUMAN & ROUSSEAU

"Marais was een van die eerste Afrikaanse skrywers wat inheemse verhale in die oorspronklike Boesman-afrikaanse dialek neergepen het. Die bekoring van sy eenvoudige dwaalstories, wat die eerste keer in 1921 gepubliseer is, is tydloos. Hierdie vier stukke is van die grootste prosa in Afrikaans. Illustrasies deur Katrine Harries." - suid-afrika.de

vetseunvetseun
Die Siel van die Mier . 1925/1934/2007 PROTEA BOEKHUIS
Redakteur: J.C. Kannemeyer
ISBN: 9781869191504

Hierdie her-uitgawe is verryk deur 'n inleidende besinning oor die vraag of Maeterlinck, die Belgiese Nobelpryswenner, Marais se teorie oor die termietnes as organiese eenheid oorgeneem het. Die addendum bevat artikels wat vandag slegs met moeite uit ou tydskrifte en koerante opgediep kan word.
Sedert die tweede druk van die tweede uitgawe in 1975 was Die siel van die mier egter slegs as 'n skaars tweedehandse eksemplaar beskikbaar. Hierdie uitgawe is verryk deur 'n inleidende besinning oor die vraag of Maeterlinck, die Belgiese Nobelpryswenner, Marais se teorie oor die termietnes as organiese eenheid oorgeneem het. Origens blyk dit uit die verskillende drukke en uitgawes hoe Afrikaans in die jare twintig van die twintigste eeu nog op weg was om 'n wetenskaplike woordeskat te vind en die addendum bevat artikels wat vandag slegs met moeite uit ou tydskrifte en koerante opgediep kan word.

1925 - Gedigte
1906 - "Laat 't ons toch ernst wezen"-rubriek, De Volkstem, "Skryf en praat Afrikaans; leer Hollands; lees albei", Winternag (Eugène Marais) - G.S. Preller
1905 - Land en Volk blad - Eugène Marais, redakteur

Eugène Maraisprys
2005 - Melanie Grobler (Die Waterbreker)
2004 - Ilse van Staden (Watervlerk)
2003 - Barbara Fölscher (Reisgenoot)
2002 - Dine van Zyl (Slagoffers)
2001 - Tom Dreyer (Stinkafrikaners)
2000 - S.P. Benjamin (Die lewe is 'n halwe roman)
1999 - Cristoffel Coetzee (postuum) (Op soek na generaal Mannetjies Mentz)
1998 - Johann Botha (Groot vyf)
1997 - Jaco Fouché (Die ryk van die rawe)
1996 - E.W.S. Hammond (Doodsteek van 'n diabeet); A.H.M. Scholtz (Vatmaar)
1995 - Johan Myburg (Kontrafak)
1994 - Mark Behr (Die reuk van appels); Ronel de Goede (Skoop)
1993 - Marita van der Vyver (Griet skryf 'n sprokie)
1992 - Riana Scheepers (Dulle Griet, NED)
1991 - Pieter Stoffberg (Die hart van 'n hond)
1990 - H.J. Pieterse (Alruin)
1989 - Philip de Vos (Daar's bitterals in die heuningwals)
1988 - PC Haarhoff (Uit 'n ander wêreld)
1987 - Joan Hambidge (Bitterlemoene); Deon Opperman (Môre is 'n lang dag/Die teken)
1986 - Freek Swart (Spinola se rooi angelier)
1985 - Alexander Strachan ('n Wêreld sonder grense)
1984 - Etienne van Heerden (My Kubaan)
1983 - E. Kotze (Halfkrone vir die Nagmaal)
1982 - Louis Krüger (Die skerpskutter)
1981 - Annesu de Vos (Gebed van 'n groen perske en ander verse)
1980 - Petra Müller (Patria)
1979 - Eveleen Castelyn (Tussen hemel en aarde)
1978 - Marlene van Niekerk (Sprokkelster)
1976 - J.C. Steyn (Die Grammatika van liefhê)
1975 - P.J. Haasbroek (Heupvuur)
1974 - Leon Strydom (Geleentheidsverse)
1973 - Antjie Krog (Januarie-suite)
1972 - Lina Spies (Digby Vergenoeg)
1971 - Sheila Cussons (Plektrum)
1970 - P.G. Hendriks (Die weg van 'n man)
1968 - M.M. Walters (Cabala)
1967 - Abraham H. de Vries (al sy prosawerk)
1966 - Henriëtte Grové (al haar dramatiese werk)
1965 - George Louw (Koggelstok)
1964 - Dolf van Niekerk (Skepsels); Elsa Joubert (Ons wag op die kaptein)
1963 - André P. Brink (Caesar: 'n drama)
1961 - Audrey Blignault (In klein maat, Die vrolike lied en haar bydrae tot Die dammetjie)

F.A.K. Kunsliedbundel:
Die Woestyn-Lewerkie, digter
Winternag, digter


skakels : wiki















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )