

















Estelle Steenkamp (Steenkamp, Estelle)

Die Groot Stories-Boek . 2008
'n Besondere toevoeging tot die "klassieke reeks": 'n Nuwe seleksie van 485 kort "stories", alfabeties ingedeel onder meer as 300 temas. Dit bevat 'n omvattende Indeks vir naslaandoeleindes en 'n rubriek met raad oor "Die gebruik van stories as illustrasies".
Dit is 'n boek het groot praktiese waarde vir predikers, sprekers, skrywers, opvoeders, ouers en almal wat opnuut geïnspireer wil word deur 'n tydlose waarde of waarheid, en wat dit aan ander wil oordra deur middel van 'n vars en onvergeetlike vertelling. - graffitibooks.co.za

Die Klein Aanhalingsboek . 2006 LUX VERBI
- Wyse woorde vir die Christelike lewe

Die Klein Gebedeboek ...... 2006 LUX VERBI
- Gesprekke met God

Die Gebed Wat Die Wêreld Omspan . 2006 LUX VERBI
- Oor die Ons Vader
skakels :