Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Engela van Rooyen (1939-) (Van Rooyen, Engela)
(Engela Linde/Louisa du Toit/Barend Bornman)
vetseun
Seisoene .................... 2005 TAFELBERG

"Die skrywer herskep die alledaagshede wat elke huisvrou en ma sal herken: hoe vind jy balans tussen die verpligtinge van man en kinders en die eise wat daar aan 'n predikantsvrou gestel word? Veral as jy boonop 'n drang het om skrywer te word. Maar dan kry die vertelling 'n meevoerende krag wanneer ernstige krisisse opduik: Haar man kry 'n senuwee-ineenstorting. Meer nog: Haar skoondogter oorleef 'n ernstige motorongeluk, maar doen permanente fisiese en psigiese letsels op. En sy, die skrywer, is midde-in haar mees ambisieuse skryfprojek ooit. Hier bereik haar eg-menselike verhaal 'n besondere diepte- en hoogtepunt: 'n dieptepunt van smart, maar ook 'n hoogtepunt van kreatiwiteit." - loot.co.za

vetseun
Vuvuzela ...................... 2005 TAFELBERG

"Vuvuzela is die deernisvolle verhaal van die twaalfjarige Senke wat in 'n plakkerskamp woon en wat braaf en onophoudelik vir sy bestaan moet baklei. Maar hy staan nie alleen nie. Hy woon saam met sy grootbroer. Hulle is albei orphans, maar Buti is reeds eighteen, en hy was al by die winterskool. Buti staan voor Senke, Buti vat al die slae en hy sorg dat Senke kos en klere het en dat hy skool loop om Grade Twelve te kry. Daarom wil Senke 'n groot ding vir Buti doen om dankie te se. Hy het 'n geheime plan wat gekoppel is aan die World Soccer Cup wat in 2010 na Suid-Afrika toe kom, waarvan die nuus met honderde bulkende vuvuzelas verwelkom is en waarvan 'n man in 'n spierwit hemp uitgeroep het: "Modimo oMogolo, God is great!" Want Buti lewe vir sokker, en op die veld is hy soos 'n weerligvoel. Dis net dat hy nou nie meer tyd kry vir sokker nie." - loot.co.za

vetseun KOOP/BUY
Vuur Op Die Horison ... 2000 TAFELBERG

as Engela Linda van Rooyen
vetseun
Geagte skrywer: Briewe aan 'n verhaalredakteur . 2003 PROTEA BOEKHUIS

vetseun
Met 'n eie siekspens - jeugherinneringe . 1994/2005 TAFELBERG

"In hierdie bundel jeugherinneringe roep die skrywer 'n pionierstyd op wanneer sy van haar voorouers vertel. Dit was na die droogte van 1896-97 dat die NG Kerk 'n reddingsoord vir verarmdes op Kakemas geskep het: 'n arbeidskolonie in "'n huilende wildernis". 'n Tyd van armoede en 'n verbete stryd om te oorleef. En van geluk wat deurbreek." - loot.co.za

vetseun
Die duiwe van Botala . 1993 TAFELBERG

vetseun
In die oog van die web . 1992/2005 TAFELBERG

vetseun
Joepie Maak Plek . 1992/1997 HUMAN & ROUSSEAU

1990 - Vollermaan (TAFELBERG)
1990 - Môreboom (TAFELBERG)

vetseun
Tjarie Kom Huis Toe . 1983 JP van der WALT

1982 - Gesie maak lig (TAFELBERG)

vetseun
Gesie van Sonsig ....... 1982 TAFELBERG

vetseun
Kaboep en Koer ... 1975/1977 TAFELBERG

1970/1975 - Vuurwag (TAFELBERG)

Die Wenteltrap
Gesie in Villa Musica (TAFELBERG)
Gesie in diep water (TAFELBERG)
Middelmannetjie (TAFELBERG)
Die duiwe van Botala (TAFELBERG)
Jat kry vlerke (JUTA LITERÊR)
Die Niemands van Langelaan (JUTA LITERÊR)
Jan Môre en die hamer / Johnny Later & his hammer (HUMAN & ROUSSEAU)
Koenie se ontdekking / Stevie's treasure (DAAN RETIEF UITGEWERS)
Die ding /The thing (DAAN RETIEF UITGEWERS)
Die koning/boswagter en die reënboog / The king, the forester and the rainbow (DAAN RETIEF UITGEWERS)
Spore /Tracks (DAAN RETIEF UITGEWERS)
Die nuwe woud / The new forest (Ook vertaal in Xhosa, Setswana en Zoeloe) (DAAN RETIEF UITGEWERS)
Omkeer op Wolwekop (PERSKOR)
Janie in Akkerhof (PERSKOR)
In die begin (AKTUA PERS)
Die kokkewiet roep (NGKBH)
Figure uit die Nuwe Testament (NGKBH)
Kontrapunt
Vollermaan


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )