Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Elsa Botha (Botha, Elsa)
vetseun
Soos die Arende

'Soos die Arende' is nie net nog 'n bundel essays met 'n geestelike inslag nie. Die leser word meegevoer deur die skyrfster se boeiende vertel-trant, haar fyn aanvoeling vir atmosfeer en stemming, haar vermoë om mense en gebeure op papier te laat leef.
Uit 'n ryk gevarieerde agtergrong - China, Sri Lanka, Hongkong, San Franciso, Kana, Kapernaum en Masada - haal sy die boustof vir haar essays. En elkeen word 'n sielsverrykende lees-ervaring.


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)