


















Elna Crouse (Crouse, Elna)

Gestaltes van 'n dogter (Digbundel) . 2007
Hierdie rou en teer gedigte van 'n ma wat skryf oor die komplekse verhouding van haar en haar dogter. Die bundel raak baie waarhede aan in die hedendaagse Suid-Afrika. Die gesin moet leer leef na 'n afgryslike verkragtingstoneel. - graffitibooks.co.za
1998 - 'n Moeg hond onder die bed en ander verhale (JP van der WALT & SEUN)
skakels :