Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Prof. Elize Botha (Botha, Elize)

1996 - Mal hansie en ander verhale: 'n keuse deur Elize Botha en Hennie Aucamp - Audrey Blignault (TAFELBERG)
1990 - Lewe met woorde: opstelle oor die prosa: byeengebring by geleentheid van die sestigste verjaardag van Elize Botha, 19 November 1990 - Henriëtte Roos (TAFELBERG)
1989 - Hoogtepunte in die Afrikaanse verhaalkuns- Elize Botha; N.J. Snyman (ACADEMICA)
1987 - Prosakroniek
1982 - G.S. Prellerprys vir literatuurwetenskap en letterkundige kritiek
1980 - Oor die Afrikaanse prosa en ander opstelle

vetseun
In Een Kraal ....................... 1990 TAFELBERG
- 'n Keuse Uit Die Prosa Van Hennie Aucamp
Saamgestel, Elize Botha
ISBN: 9780624028925

'n Keur uit die prosa van 'n meester van die Afrikaanse kortkuns. Hennie Aucamp is die eerste skrywer wat op grond van sy kortverhale die Hertzog-prys vir letterkunde ontvang het.

1978/1983 - In een kraal: 'n keuse uit die prosa van Hennie Aucamp, saamgestel, Elize Botha (TAFELBERG)

vetseun
Audrey Blignault - Nogtans sal ek jubel . 1977 TAFELBERG
30 essays en vertellinge saamgestel deur Elize Botha

vetseun
M.E.R. - Van Naby Gesien . 1976 TAFELBERG
Saamgestel, Elize Botha
ISBN: 9780624007081

MER - Van naby gesien bevat 'n keur uit die kortkuns van die gewilde en geliefde skrywer Anna M Rothmann. Dis deur prof Elize Botha saamgestel vir publikasie in 1975, ter viering van die honderdste geboortedag van MER én Afrikaans se honderdste feesjaar.

1975 - Afrikaase essayiste, kompilasie


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)