Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Elisabeth Eybers (1915-) (Eybers, Elisabeth)
vetseun
Klinkklaar (CD/Digbundel) . 2009 QUERIDO
- Bloemlesing met CD
ISBN: 9780798150576

Hierdie keur met 50 gedigte plus CD word in samewerking met Eybers se Nederlandse uitgewer, Querido, uitgegee. (Die nawoord deur Ena Jansen is in Nederlands.)

vetseun
Valreep / Stirrup-cup (Digbundel) . 2005 HUMAN & ROUSSEAU
ISBN: 9780798144865

Soos by haar vorige bundels Verbruikersverse/Consumer's verse (1997) en Winter-surplus (1999) gee Eybers ons weereens twee weergawes van 'n gedig: een in Afrikaans, haar pa se taal, en die ander in Engels, haar ma se taal.

vetseunvetseun
Versamelde Gedigte ....... 2004 HUMAN & ROUSSEAU/TAFELBERG/QUERIDO

1999 - Winter-surplus

vetseun
Verbruikersverse / Consumer's verse (Digbundel) . 1997 HUMAN & ROUSSEAU
ISBN: 9780798137225

Hierdie bundel van Elisabeth Eybers, wat allerweë as een van die belangrikste figure in die Afrikaanse letterkunde beskou word, sal nie alleen tot Afrikaanssprekende liefhebbers spreek nie, maar ook tot die Engelssprekende leser.
This collection of poetry by Elisabeth Eybers - widely acknowledged as one of the most important Afrikaans literary figures - will be read not only by Afrikaans-speaking followers of Eybers's poetry, but also by English readers.

1997 - Tweegelui

vetseunvetseun
Afstand en Verbintenis (Biografie) (Digbundel) . 1996 VAN SCHAIK
- Elizabeth Eybers in Amsterdam
ISBN: 9780627021350

In hierdie boek word vertel hoe Eybers se poesie beinvloed word deur Suid-Afrika en Europa, Afrikaans en Nederlands. Lesers word ingelei in die dubbele wêreld van Eybers deur besprekings van gedigte.

1996 - Tydverdryf / Pastime
1995 - Uit en tuis: Afrikaanse verse uit Amsterdam - Elisabeth Eybers, saamgestel, Ena Jansen; Hans Ester

vetseun
Nuweling (Digbundel) ...... 1994 HUMAN & ROUSSEAU
ISBN: 9780798133289

1993 - Respyt (HUMAN & ROUSSEAU)
1991 - Teëspraak (HUMAN & ROUSSEAU)
1990 - Versamelde gedigte
1989 - Noodluik
1987 - Rymdwang
1985 - Dryfsand
1985 - Gedigte, 1962-1982

vetseun
Gedichten (Digbundel) . 1985

vetseun
Bestand (Digbundel) ....... 1982 HUMAN & ROUSSEAU
ISBN: 9780798113441

1980 - Die Helder Halfjaar (NASIONALE BOEKHANDEL)

vetseunvetseun
Die Ander Dors (Digbundel) . 1978 TAFELBERG
ISBN: 9780624007074

1978 - Voetpad van verkenning
1978 - Gedigte 1958-1973
1977/1978/1980 - Einder (HUMAN & ROUSSEAU)


vetseun
Kruis of Munt (Digbundel) . 1973/1975 HUMAN & ROUSSEAU

1971 - (Onderdak) Hertzogprys Poësie
1968 - Onderdak, gedigte November 1962-Junie 1967
1964 - Monografieë uit die Afrikaanse letterkunde; 5 - P. du Plessis Grobler, Elisabeth Eybers
1963 - Die Vrou en ander Verse (NASIONALE BOEKHANDEL)

vetseun
Balans (Digbundel) . 1962

1961 - (Die os en die esel by die krip - Supervielle) Akademieprys vir Vertaalde Werk Prosa
1958 - Neerslag
1957 - Belydenis in die Skemering (NASIONALE BOEKHANDEL)
1957 - Versamelde gedigte
1956 - Die Helder halfjaar
1955 - Die vrou en ander verse
1950 - Tussensang
1949 - Die stil avontuur
1946 - Die Ander Dors, verwerk
1945 - Die Vrou en Ander Verse
1943 - (Die stil avontuur en Belydenis in die skemering) Hertzogprys Poësie
1939 - Van Die Stil Avontuur
1936 - Belydenis in die Skemering


skakels :









vetseun
2015 03 13 - Eeu van Eybers (Elisabeth Eybers, Lize Beekman), kykNET Fismer, Woordfees, Stellenbosch, R120


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )