Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
E.K.M. Dido (Dido, E.K.M.)
vetseun
'n Ander ek .................... 2007 UMUZI

"Gertruida word Egidius Papier, 'n naam wat sy haarself toeeien wanneer sy maande na 'n motorkaping met geheueverlies in die hospitaal wakker word. Geskend en sonder heenkome beland sy op straat waar die bergies haar, in die kleurryke Afrikaans van hierdie gemeenskap, die kuns van oorlewing op straat leer. Haar innerlike wil om haar geheue te herwin en met haar mense herenig te word, word die dryfkrag agter hierdie sterk vrouekarakter in 'n roman wat, soos E.K.M. Dido se ander werk, deurgaans met sy menslikheid ontroer en met sy humor vermaak." - loot.co.za

vetseun
Die onsigbares .......... 2005 KWELA

"Die verhaal van vier vroue wat almal met polisiemanne getroud is en wie se lewens almal drasties beïnvloed word deur die gevaar en gepaardgaande stres wat eie geword het aan die taak van die polisie in die eietydse Suid-Afrika. Die verhaal begin met Joan wat die man met wie sy getroud is skaars kan herken in die afgetrokke, teneergedrukte eggenoot wat kwalik nog met sy twee jong dogters kommunikeer maar tog rasend van bekommernis oor hulle veiligheid, allerlei reëls vir hulle opstel. Uit radeloosheid en in 'n poging om kontak te maak met ander vroue wat moontlik ook in stilte ly as gevolg van die huislike spanning wat hul mans se werk in die polisiemag teweeg bring, plaas Joan 'n klein kennisgewing in die koerant. So maak sy telefonies kontak met drie ander vroue, elkeen uit 'n ander geografiese en sosiale omgewing. Elkeen van hierdie vroue se verhaal word in die loop van die roman vertel. Hoewel die verhale heeltemal van mekaar verskil en die vroue mekaar nie van aangesig tot aangesig ontmoet nie, word die verskillende verhaalstringe deur telefoniese kontak tot een groter spannende verhaal gesnoer." - loot.co.za

vetseun
'n Stringetjie Blou Krale . 2000 KWELA

vetseun
Rugdraai en stilbly ..... 1997 KWELA

vetseun
Die storie van Monica Peters . 1996 KWELA


skakels :









2011 06 17-19 - Festival Voor Het Afrikaans: Artiesten: Chris Chameleon, Amanda Strydom, Gert Vlok Nel, Schrijvers: Breyten Breytenbach, Ronelda Kamfer, E.K.M. Dido, Tropentheater, Amsterdam - www.festivalvoorafrikaans.nl
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )