Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dricky Beukes (Beukes, Dricky)
vetseun
Goue Gunstelinge ..... 2006 HUMAN & ROUSSEAU
Dricky Beukes; Nickey van Schalkwyk; Tryna du Toit

Goue gunstelinge is die eerste in 'n reeks omnibusse wat uit tydlose liefdesromans bestaan, uit die pen van deurwinterde skryfsters soos Tryna du Toit, Dricky Beukes en Nickey van Schalkwyk.
In hierdie verhale seëvier romantiek en dit word gevolg deur ewige liefde en trou. Die held is 'n ware gentleman en uiters beskermend teenoor die heldin. Du Toit, Beukes en Van Schalkwyk is sinoniem met Afrikaanse liefdesverhale nadat hulle oor dekades heen vir hulle 'n spesiale plek in lesers se boekrakke - en harte - verwerf het. Hierdie heruitgawe van hulle gewilde liefdesverhale is 'n viering van romantiese liefde.
Al drie romans speel in die bekende sfeer van die platteland en trotse familieplase af. Die leser wat graag gunstelingfigure in die romans uit hierdie era herontmoet, sal nie teleurgesteld wees nie. In al drie romans figureer hulle: dokters en verpleegsters, die dorp se rykes en armes. En daardie spesiale domineefiguur - jonk, aantreklik en hubaar - speel 'n hoofrol.

1976 - Liefde van gister (DIE KEURBIBLIOTEEK)

vetseun
Grense .......................... 1973 PLUIM BOEKE

"Mense, kom tog! Kom help, Christo het sy polsare afgesny!"

vetseun
Die Vaal Valk .................. PLUIM BOEKE

vetseun
So diep in my Hart ........

vetseun
Salome .......................

vetseun
Om die reënboog se goud te soek .

vetseun
Al Lê Die Berge Nog So Blou ... .

vetseun
Liefde op Kanetberg ......

vetseun
Die Smaad Van Kroondal .

vetseun
Skoenlappernooi .........

vetseun
Verbode Paradys .............

vetseun
Gebarste Mure ..............

vetseun
Alsace en Lorraine ...

vetseun
Ek het die wind gejaag .

vetseun
Grenslyne .....................

vetseun
Die Liefde Loop 'n Ompad .


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)