Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dolf van Niekerk (1929-) (Van Niekerk, Dolf)
vetseun
Bleek Planeet ............. 2013 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869199210

'n Bundel wat die leser konfronteer met die broosheid van die aarde en die nietigheid van ons bestaan in die konteks van die heelal.
Reeds in die eerste gedig word die leser gekonfronteer met die belangrikste tema van die bundel: "die aarde se beskeie plekkie in die niet". Met die kommer oor die bedreiging van die balans in veral die kwesbare Karoo is Dolf van Niekerk se vyfde digbundel baie tydig.

vetseun
Lang Reis Na Ithaka / (eBook) . 2009 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869192938
ISBN: 9781869198749

'n Ryk en geskakeerde digbundel wat gepubliseer is ter viering van Dolf van Niekerk se tagtigste verjaarsdag.
"Jy het my op reis te goed leer ken ..." Só open die bundel waarmee Van Niekerk sy tagtigste verjaardag vier op 22 Februarie 2009. Die oud-Griekse verhale oor Odusseus se gebeurtenisvolle reis na sy tuisstad Ithaka en na sy vrou Penelope, ná afloop van die slag om Troje, vorm die sentrale gegewe van die lang titelgedig aan die einde van die bundel. Dié mitiese vertellinge dien egter ook 'n metaforiese funksie in die res van die bundel, naamlik om die "ek" se laat lewenspad, onderweg na die verlangde hereniging met die geliefde in die uiteindelike tuiste van die dood, aan te dui.

2007 - Nag op 'n kaal plein (Digbundel)

vetseun
Brandoffer ................... 1998 TAFELBERG
- Vertellings uit die Tweede Vryheidsoorlog
ISBN: 9780624037057

'n Intieme en menslike kyk op die ervarings van veral vroue in die Anglo-Boereoorlog op die geplunderde, afgebrande plase en in die konsentrasiekampe.

1997 - Koors (Kortverhale) (TAFELBERG)
1996 - Dubbelster (Digbundel)
1994 - Koms van die Hyreën
1986 - (Die haasvanger) Scheepersprys vir Jeugliteratuur

vetseun
Die Haasvanger (jeugverhaal) . 1985 TAFELBERG

vetseun
Karel Kousop (jeugverhaal) . 1985 TAFELBERG

1983 - 'n Bietjie luisterkuier (Radio) (Folio, Pretoria)
1982 - Niemand se dag nie (radiohoorspel)
1981 - Die nagloper: twee tekste vir TV

vetseun
Kort Lewe Van 'n Reisiger . 1979 TAFELBERG
ISBN: 9780624013280

1978 - Woord in die môre (Radio)
1975 - Karoosange (Digbundel)

vetseun
Die Son Struikel .......... 1973
'n Roman oor die 1914-Rebellie

1971 - Kamer 99 - Dolf van Niekerk SAUK-prys vir Radiohoorspele

vetseun
Skrik kom Huistoe (jeugverhaal) . 1968 NASIONALE BOEKHANDEL

1965 - Land Van Ons Vaders SAUK-prys vir Radiohoorspele
1965 - Die Moeder
1964 - Dolf van Niekerk (Skepsels); Elsa Joubert (Ons wag op die kaptein) Eugène Maraisprys
1964 - Drielaag (Konings, Boere en Narre) (Mikro, H.S. van Blerk en Dolf van Niekerk) (NASIONALE BOEKHANDEL)
1962 - Skepsels
1961 - Kwart voor dagbreek (verhoogdrama)
1960+ - Die Moeder (NASIONALE BOEKHANDEL)
1960 - Die Son Struikel (DAGBREEK BOEKHANDEL)
1958 - Gannavlei (Roman)

ook:
gedigte uit Karoosange is deur Niel van der Watt getoonset en deur die Tukkiekoor op CD opgeneem.
Die Nagloper (TV tekste)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )