


















D.F. Malherbe (1881-1969) (Malherbe, Daniel Francois)
1995 - Verby (D.F. Malherbe) (mezzosopraan, klavier) - Helena de Villiers
1964/1965 - Die Bergstroom Ruis (NASIONALE BOEKHANDEL)
1964 - Moderne Afrikaanse Verhaalkuns (NASIONALE BOEKHANDEL)
1961 - Over die Berge (NASIONALE BOEKHANDEL)
1961 - En die Wawiele Rol (NASIONALE BOEKHANDEL)
1961 - Vergeet nie (NASIONALE BOEKHANDEL)

Driehonderd Jaar Nasiebou . 1959 (Stellenbosch, Tegniek)
- Stamouers van die Afrikanervolk
1959 - Kind van die Sonde (NASIONALE BOEKHANDEL)
1959 - Boeta van Skeurfontein (AFRIKAANSE PERS-BOEKHANDEL)
1958 - Die Meulenaar (NASIONALE BOEKHANDEL)
1957 - Kruis en Kraai (NASIONALE BOEKHANDEL)
1956 - Fariseër (NASIONALE BOEKHANDEL)

Afrikaanse Verse - F.V. Lategan . 1955 NASIONALE BOEKHANDEL
1941/1948 - Die bergstroom ruis
1941 - Lewensvorme: opstelle oor kultuur, kuns en literatuur
1940 - Die profeet
1939 - (Saul die worstelheld en Die Profeet) Hertzogprys Prosa
1939 - Die Hart van Moab (NASIONALE PERS)


Die Meulenaar ..... 1939/1958 NASIONALE PERS

Rivier en Veld .............. 1939 NASIONALE PERS
1933 - Die Afrikaanse Bybel (Bybels), Vertaling: ds J.D. Kestell, Dr. J.D. du Toit, Dr. E.E. van Rooyen, Dr. H.C.M. Fourie, Dr. B.B. Keet, letterkundige adviseurs, Dr. D.F. Malherbe, Dr. T.H. le Roux, Prof. J.J. Smith, Dr. S.P.E. Boshoff



Hans die Skipper . 1932/1955/1956/1961/1964 NASIONALE BOEKHANDEL
1930 - D.F. Malherbe (Hans die Skipper); G.C. & S.B. Hobson (Kees van die Kalahari) Hertzogprys Prosa
1928 - Die Meulenaar (NASIONALE BOEKHANDEL)
1926 - (Die Meulenaar) Hertzogprys Prosa

Die Timmerman .......... 1923
1922 - Vergeet nie (NASIONALE PERS)
1919 - Die skoonseun van Meneer Poirie, vertaal, Sandeau, Augier & Jules (Frans)
1906 - Afrikaanse Taalvereniging (Kaapstad), J.H.H. de Waal, AI Perold, D.F. du Toit Malherbe, D.F. Malherbe (voorsitter) (3 November)

Boerprofeet ........................ SACUM
F.A.K. Sangbundel 2001 liedjies:
169 Liefde Verlore, digter
F.A.K. Kunsliedbundel:
Die Roosknoppie, digter
skakels :