


















D.F. Malan (1874-1959) (Malan, D.F.)
1964 - Glo in U Volk (TAFELBERG)

Afrikaner Volkseenheid en my ervarings op die pad daarheen . 1959 NASIONALE BOEKHANDEL
Die boek is basies sy outo-biografie. Die laaste hoofstukke is geskryf toe sy kragte nie meer was soos vroeër nie. Swart en wit foto van hom op binneblad. Op die agterkant van die stofomslag verskyn die handtekeninge van die rebelle wat Dr. Malan uit die gevangenis versoek om die redakteurskap van De Burger te aanvaar.
1954 - 1874-1959. Afskeidsboodskap (Kaaplandse Nasionale Party)
1952 - Die Huldejaar 1949. 'n Algemene oorsig oor die huldeuitgawe van 'n dankbare volk in 1949, die jaar waarin sy gedagtegang aangetrek is deur en met behulp van die Rapportryers voortgedra is na die Voortrekkermonument, Pretoria, met M.C. Botha (saamgestel), met toesprake deur Justice C. Newton Thompson, Dr. D.F. Malan, N.C. Havenga, Genl. J.C. Smuts, Dr. E.G. Jansen
skakels :