Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
De Wet Potgieter (Potgieter, De Wet)
vetseun
Totale Aanslag - Apartheid Se Vuil Truuks Onthul . 2007 ZEBRA PRESS
Total onslaught: Apartheid's Dirty Tricks Exposed . 2007 ZEBRA PRESS

Tydens die Nasionale Party se bewind het die sekuriteitsmagte die regering deur direkte betrokkenheid ondersteun. Die gewone man op die straat was onbewus daarvan dat sy belastinggeld gebruik is om te betaal vir onortodokse en selfs onwettige operasies,
Tydens die Nasionale Party se bewind het die sekuriteitsmagte die regering deur direkte betrokkenheid ondersteun. Die gewone man op die straat was onbewus daarvan dat sy belastinggeld gebruik is om te betaal vir onortodokse en selfs onwettige operasies, van internasionale propaganda veldtogte tot plaaslike sluipmoordmagte. Dit was die regering se Totale Strategie teen die vyand se Totale Aanslag. Ten spyte van 'n paar joernaliste se pogings om die waarheid van apartheid te ontbloot, bly Suid-Afrika se onlangse geskiedenis belaai met geheime.
Nou, vir die eerste keer, stel ondersoekende joernalis De Wet Potgieter die waarheid agter sommige van die raaiselagtigste gebeure bloot. Van wat gebeur het tydens PW Botha se finale kabinet vergadering tot die sluipmoord van Olaf Palme. Hierdie en baie ander nuus stories van die tyd word aan die kaak gestel in hierdie fassinerende, informatiewe boek. - graffitibooks.co.za


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)