Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Deon van Zyl (Van Zyl, Deon)
vetseun
Koos Meyer: Lag-Lag 'n Legende (Biografie) . 2000 TAFELBERG
ISBN: 9780624039075
ISBN: 9780624048404 (Sagteband)

Koos Meyer is 'n legende in sy eie leeftyd. 'n Poetsbakker en grapmaker by uitnemendheid, 'n lewenskunstenaar wie se universiteit die lewe self was. Op laerskool reeds was hy 'n entrepreneur met die aardigste geldmaakplanne. As nie-studerende student op Stellenbosch het hy roem verwerf as poetsbakker en kansvatter. En as joernalis, prospekteerder, grootwildjagter, matroos, hotelbestuurder, wildbewaarder en toespraakmaker het hy hom onderskei deur sy ongewone manier van doen. Hy het nooit nodig gehad om snaaks te wees nie; hy was dit net. Met verborge agter die plesierige masker 'n diepte waarvan min weet. Hier is bekende en minder bekende Koos-stories - nostagiese plesier vir tydgenote van hom, en 'n aansteeklike kennismaking vir jonger lesers. Soos Ollie Viljoen se: 'Daar is net een Koos Meyer.'


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)