Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dawid van Lill (Van Lill, Dawid)
vetseun
Natuur-trivia uit Afrika ....... 2008 STRUIK
ISBN: 9781770075221

vetseun
Wonderlike Diere Van Suid-Afrika (Diere) . 2007 LAPA UITGEWERS
ISBN: 9780799341409

Wonderlike diere! Dis wat Suid-Afrika bied, met 'n rykdom van meer as 340 soogdiere, oor die 900 voëlsoorte, bykans 300 verskillende reptiele en tienduisende insekspesies.

vetseun
Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia . 2004

Ons almal weet wat die Groot Vyf is, maar wat is die Groot Ses? Of die Groot Twaalf? Wat is die hoogste gebou in die Suidelike halfrond, en waar is dit geleë?
Wie was die eerste Suid-Afrikaner wat Mount Everest geklim het, en wanneer en waar was die eerste rugby wedstryd in Suid-Afrika gespeel? Die antwoorde op hierdie vrae, en op nog baie meer kan gevind word in Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia.
Kategorieë soos natuur, sport, politiek en vermaak sluit diverse onderwerpe in soos Suid-Afrikaanse lighuise, ons politieke leiers, verlede en hede, die byname van rugby spelers en wêreldbekende musikante wat in Suid-Afrika gebôre is. Die boek vertel die leser meer oor die biologiese diversiteit van Suid-Afrika, die land se rykdom in goud, berge en bewaringsgebiede, tolpaaie en stede en sodoende beklemtoon dit die rykdom en verskydenheid in hierdie wonderlike land.
Die boek is 'n skatkis vol trivia wat sal aanklank vind by jonk en oud, en die ontdekking van die fasinerende wêreld van Suid-Afrika sal lesers vir ure lank besig hou. - graffitibooks.co.za

vetseun
Fassinerende feite .....

vetseun
Wonderlike Afrika ..................

vetseun
Wonderlike diere van Suid-Afrika ..................

vetseun
Wonders van Afrika .................

vetseun
Wonders of Africa ....................


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )