Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
David O'Sullivan (O'Sullivan, David)
vetseun
Die Penguin Boek Van Suid-Afrikaanse Sporttrivia (Sport) . PENGUIN
David O'Sullivan; Kevin McCallum
ISBN: 9780143026662

Die skrywers is passievol oor sport en word geboei deur die kleurryke karakters, spanningsvolle oomblikke en nimmereindigende drama wat die sportwêreld kenmerk. Jare se kyk-, lees- en verslaggewingswerk oor belangrike sportgebeure het die twee skrywers in staat gestel om 'n magdom inligting te versamel. Hierdie titel is die eindproduk van baie oordenking, argumente en die navolging van bekende sportsterre in pogings om persoonlike staaltjies bymekaar te maak. Dis 'n boeiende versameling trivia en agter-die-skerms-verhaaltjies oor die Suid-Afrikaanse sporttoneel oor die jare. Die Penguin Boek van Suid-Afrikaanse Sporttrivia is ideale leesstof vir sportgeesdriftiges, of diegene wat graag hul sportmal vriende wil uitboul met hul kennis. Het jy geweet: Watter eenoog-Noorweer op 'n stadium kaptein was van die Suid-Afrikaanse krieketspan? Waarom Percy Montgomery vir Bruce James 'n opstopper gegee het voor die 2007 Rugby Wêreldbeker nooit toegestaan moes gewees het nie? Kry antwoorde op hierdie en nog honderde vrae en beïndruk jou vriende met jou buitengewone kennis oor Suid-Afrikaanse sport.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)