Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dalene Matthee (Matthee, Dalene)
vetseun
Pieternella, Daughter of Eva . 2012 PENGUIN
ISBN: 9780143530039

Pieternella, Daughter of Eva opens in the early days of the first white settlement at the Cape of Good Hope, beneath the shadow of Table Mountain, with the Dutch East India Company clinging precariously to a little piece of land - Robben Island - in Table Bay. Eva was one of the first interpreters and intermediaries between her Goringhaicona tribe and the Dutch, and Pieternella's father was Pieter van Meerhoff, the Company surgeon who was murdered by slave dealers in Madagascar. Pieternella and her siblings were among the first mixed-race children born at the Cape and their lives are a manifestation of a sentiment often expressed by Matthee in this novel - that life can consist of heaven and hell rolled up together in one bundle. After her mother's sudden and untimely death, the orphaned Pieternella and her brother Salomon are sent to the hurricane- and drought-afflicted Mauritius, a penal colony at the time, to work as 'slaves' to foster parents. Pieternella barely survives the exhausting sea voyage and a premature marriage becomes her salvation. Pieternella remains attached to the memory of her mother and is full of turbulent emotions about how she is both brown and white in the same body. What will her children look like? Is she really only half-human, as she has so scornfully been told? Will she ever come to terms with who she is and find the peace and comfort she yearns for? Through this remarkable true story, which took three years of intensive research into old journals, diaries and historical records, Matthee has resurrected and breathed new life into the early history of the Cape, and Robben Island and Mauritius - the isles of banishment. She skilfully balances the elements of Pieternella's life: love and shame for her mother, the impersonal might of the Company versus one individual, and a slave who is freer than a free woman. She allows the historically misunderstood Eva finally to come into her own through the eyes of her clever, sensitive daughter.

vetseun
Die uitgespoeldes ...... 2007 PENGUIN

"Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is 'n uitgespoelde, maar waar kom die knaende gevoel van 'n ander identiteit vandaan? Totdat hy Lord en Lady van Springfield ontmoet en dadelik besef: hulle is ook uitgespoeldes, soos hy." - loot.co.za

vetseun
Om 'n Man Te Koop ... 2007 TAFELBERG

"Die verhale is almal helder, die inhoud is vars - aan die ongewone kant. Hoewel dit meestal die liefde tot tema neem, is daar 'n ryke verskeidenheid. Ons maak kennis met ouer enkellopers se halsstarrige en onvolmaakte verhoudings, maar sien ook hoe jonger geliefdes 'aangehelp' word deur 'n ouer vrou. Daar is die gebruiklike kat-en-muis-speletjies, intriges, driehoeksverhoudinge tussen mense van verskillende ouderdomme en temperamente. Dominerende mans se ongevoeligheid word aan die kaak gestel. En die eensaamheid van 'n enkellopende wat haar met 'n leuen daarteen wil verweer, word blootgele. Tog is die goue draad wat hierdie verhale saambind die egte, warm menslikheid wat seevier na 'n aanvanklike afsydigheid of misverstand." - loot.co.za

vetseun
Driftwood ...................... 2007 PENGUIN

"Early in the twentieth century a four-year-old boy is washed ashore like a piece of driftwood at Rietfontein Bay in the Southern Cape. Plucked from amongst the drowned bodies and the wreckage of the ship which floundered on the rocky reefs, the child is adopted by Willem and Sanna Swart and is given the name Moses. More than fifty years later, Moses spends his days taking care of a flock of sheep, continually haunted by a sense of displacement and a yearning to know his real identity. When he goes to work as a gardener for the elderly Lord and Lady de Saumarez he begins for the first time to feel a sense of belonging, and the missing pieces of his life start to unravel." - loot.co.za
"Driftwood is the story of Moses Swart who, as a child at the turn of the 20th century, is washed ashore like a piece of driftwood at Rietfontein in the Southern Cape. Plucked from amongst the drowned bodies and the wreckage of a ship which floundered in a storm, Moses is taken in by the local community.
It is 50 years later and with no knowledge of his past, Moses spends his days feeling displaced and in search of his real identity. His work in the garden for the elderly Lord and Lady de Samourez begins to yield answers to the questions that plague Moses, and in turn, he begins to discover the missing pieces of his life."

vetseun
'n Huis vir Nadia ......... 2006 TAFELBERG

"Toe sy in standerd vier was en Kella in standerd drie, is hulle vir die eerste keer op verskillende treine gesit - sy na die kinderhuis in die Vrystaat en Kella na 'n plek vir seuns in die Oos-Kaap. Daardie dag het sy gesweer - sy sal gou grootword sodat sy vir hulle 'n huis kan koop en hulle nooit weer met die trein hoef weggestuur te word nie. Maar dit het Kella nie getroos nie. Hulle moes hom later in die trein tel en sy hande van die reling losmaak. Sy geskree en geskop het mense laat stilstaan om te kyk. "Shame," het 'n vrou gesê. "Sy naam is nie Shame nie, sy naam is Kella," het sy gesnip en bygevoeg: "Ek weet, want hy's my boetie." Nadia Hamman, weggooikind wat deur die Welsynsmense grootgemaak moes word, het daardie dag 'n besluit geneem waarby sy deur al die jare daarna sou bly - om vir haar en haar broer 'n plekkie in die lewe te vind, 'n veilige hawe. Maar wat maak 'n mens as die persoon rondom wie jy jou lewe opgebou het, die dag te veel van jou vra - soveel dat jy begin twyfel of jy enigiets vir hom beteken? In haar wanhoop kan Nadia haar nie eens tot Rex de Waal wend nie, al se Rex ook dat hy vir haar omgee. Want ryk Rex de Waal, die hubaarste vrygesel in die distrik, kom uit 'n vooraanstaande familie. En die lewe het Nadia al geleer dat mense se houding teenoor haar soos handomkeer verander sodra hulle die ware feite van haar lewe hoor." - loot.co.za

vetseun
Petronella van Aarde, Burgemeester . 2006 TAFELBERG

"Op Kasselspoort weet almal al jare lank dat Zerk Raubenheimer burgemeester gaan word wanneer oom Neels Meyer die dag die stoel ontruim. Maar dan kap oom Neels om juis terwyl Zerk en sy vrou Freda op 'n lang reis in die buiteland is, en in die daaropvolgende verwarring word die weduwee Petronella van Aarde tot burgemeester verkies. En dan begin die poppe te dans! Want Petronella het geen benul van die proseduurlikheid nie en sy gee ook nie om wie sy in die werk steek om wat te doen nie. Al wat sy wil he, is dat dinge 'n slag reggevat moet word, dat daar 'n end moet kom aan die jarelange verwaarlosing van die dorp. Nie lank nie of Kasselspoort begin 'n ander aanskyn aanneem. Selfs diegene wat aanvanklik teen Petronella gekant was, begin insien dat sy haar uitstekend van haar taak kwyt. Die een persoon wat halsstarrig weier om dit toe te gee, is Freda Raubenheimer. Want tussen die Raubenheimers en Petronella was dinge nog nooit weer heeltemal lekker nie nadat die jong Dennis Raubenheimer vir Petronella se dogter Talia voor die kansel gelos het vir 'n ander vrou. Nou het Talia teruggekom om op Kasselspoort te kom skoolhou, en Dennis het ook teruggekeer om sy pa in sy prokureurspraktyk te kom bystaan. Sal dinge die keer anders uitwerk? Of sal die breuk nooit weer geheel kan word nie? En tussen al hierdie dinge deur, net om sake nog verder te kompliseer, is daar ou oom Joos Jakobs se wanhopige stryd om te keer dat sy dogter, die ambisieuse Freda, hom uitboender uit die huis waar hy nou al sy hele lewe woon, om van die plek Kasselspoort se eerste museum te maak. Die verhaal van Kasselspoort en sy mense is 'n lekkerleesverhaal met iets vir elkeen - 'n bietjie liefde, heelwat humor en sommer baie stof tot nadenke." - loot.co.za

vetseunvetseunvetseun
Dreamforest ................. 2006 PENGUIN

"Karoliena Kapp is a child of the forest, born into a community of woodcutters. But fate singles her out to be different. Bright and beautiful, she knows and understands the forest in all its moods. She is given the advantage of a good education, but it serves only to heighten her growing realisation that, because of the harsh injustices of poverty, there is little hope for the woodcutters. Her beauty and intelligence attract the attention of Johannes, himself of woodcutter stock, but now a respected and successful businessman in the village. Just before she turns twenty she marries him and moves to the village. The day after her marriage she realises that she has made the wrong choice. She may have escaped from the poverty of the forest, but she has exchanged her freedom for a cage. Alone and afraid, she leaves her husband and takes the road back to the forest, where she will have to find her own life's purpose." - loot.co.za

vetseun
Toorbos ................. 2003/2005 TAFELBERG
vetseun
"Toorbos is 'n bosromanse. Dit is die storie van 'n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit 'n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is 'n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as haar oermoeder. Karoliena is mooi; sy word vroeg-vroeg raakgesien deur 'n man, Johannes, 'n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van die bos-armoede losgewikkel het. Nog voor sy twintig is, word Karoliena "afgetrou" met hom, en moet sy 'n dorpseggenote word nadat sy geskool is om haar plek in hierdie hierargie in te neem. Die wêreld van die bos en van die dorp word in fyn teenstelling tot mekaar geskilder. Dit is twee ordes van bestaan. In die bos is daar 'n mistieke ervaring moontlik - dit is die soort vervoering wat Karoliena soek - terwyl die dorpsbestaan aan 'n selfgerigte geldsoeke gewy word. Sy is verlief op Johannes - baie ouer as sy - en is half-betower deur die nuwe vooruitsigte wat hy vir haar bied. Maar Karoliena gebruik die heel eerste geleentheid om weg te loop van Johannes, reguit terug bos toe. Want die dag na die huwelik weet sy dat daar "iewers, iewers iets verskriklik verkeerd" is. Sy het die verkeerde keuse gemaak: sy het van die bos weggevlug. Sy het haar kosbare vryheid verruil vir 'n kou. Nou is sy bang. Sy vat dus die pad terug bos toe, terwyl die pietjiekanarie sonder ophou roep: "wie's-jy, wie's-jy"." - loot.co.za

vetseun
Circles in a forest ....... 2005 PENGUIN (Modern Classics)
redaksie, Stephen Gray

Born and bred into the tawny magnificence of Africa, Saul would fight to save the vanishing world of his inheritance. Home of the wild elephants and the fiercely independent families of woodcutters, the Knysna forest is under threat from the exploitative greed of the timber merchants, and the ruthless plundering of the ivory hunters. Saul Barnard is a man with a self imposed mission - to halt the wanton destruction. For years he has protected the forest from intruders, finding a strange mystical kinship with the spirit of Old Foot, the indomitable and majestic elephant. Then when the word goes round that Old Foot is on the rampage, Saul is propelled towards a terrible confrontation that will change his future, for ever." - loot.co.za

vetseun
Fiela's Child ................ 2005 PENGUIN (Modern Classics)
redaksie, Stephen Gray

"In Africa, a child wanders too far into the Knysna Forest. He never returns. Nine years later, two government officials, working on a census, find a white child living with a coloured family in the mountains on the other side of the forest. They take him away from the stricken Fiela, who has brought him up, and give him back to his 'original' family. Whipped into using a new name and calling strangers 'ma' and 'pa', Benjamin is so stunned that he cannot cry and waits for Fiela to reclaim him. But Fiela, powerless before authority, never comes. So Benjamin has to grow up before he can go in search of the truth." - loot.co.za

vetseun
Kringe in 'n bos ........... 2005 TAFELBERG

"'n Houtkapper met 'n rustelose siel. 'n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop. In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. 'n Man en sy dier-broer. Saamgegooi in 'n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word." - loot.co.za

vetseun
Driftwood ...................... 2005 PENGUIN

"Driftwood is the story of Moses Swart who, as a child at the turn of the 20th century, is washed ashore like a piece of driftwood at Rietfontein in the Southern Cape. Plucked from amongst the drowned bodies and the wreckage of a ship which floundered in a storm, Moses is taken in by the local community. It is 50 years later and with no knowledge of his past, Moses spends his days feeling displaced and in search of his real identity. His work in the garden for the elderly Lord and Lady de Samourez begins to yield answers to the questions that plague Moses, and in turn, he begins to discover the missing pieces of his life." - loot.co.za

vetseunvetseunvetseun
Moerbeibos ................. 2005 TAFELBERG

"Italiaanse sywurmboere word ingevoer om 'n sybedryf te kom vestig in Gouna se boswêreld, maar moerbeibome verseg om in die potklei te groei. In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante geteister deur reen, koorssiekte en onbegrip, en raak hulle al meer verbitter teen die goewerment wat hulle onder valse voorwendsels in die wildernis afgelaai het. Die man wat hulle tot hulp kom, is 'n bosmens met 'n onregeerbare dogter en 'n kop vol planne - die eiesinnige Silas Miggel. Hy wil hulle op 'n skip kry, terug Italie toe." - loot.co.za

vetseunvetseun
Fiela Se Kind .............. 2002 TAFELBERG

"Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind Benjamin met liefde en trots grootgemaak, tot die dag dat die sensusmanne hom kom haal het. Jare later is dit Benjamin / Lukas self wat worstel met die vraag: wie is ek?" - loot.co.za

vetseunvetseun
Kringe in 'n bos ........... 2001 TAFELBERG

"'N WÊRELDTREFFER IN 15 TALE!"

vetseun
Pieternella Van Die Kaap . 2000 TAFELBERG

vetseunKOOP/BUY
Fiela's Child ................ 1996/2005 NEW LONGMAN LITERATURE
met Cathy Poole, Roy Blatchford

"A small child is lost in an African forest. He is found by and cared for by a family he comes to regard and love as his own, becoming Fiela's child. The fact that she is black and he is white is irrelevant - until the bureaucrats and the law get to work.;This volume is part of the "New Longman Literature" series of modern and classic novels, short stories and plays. Each book in the series provides the complete, original text; a section by or about the writer; and a study programme and guidance on keeping a reading log." - loot.co.za

vetseunvetseun
Susters van Eva ..... 1995/2005 TAFELBERG

"Wat het Jessie de Waardt besiel om haar babadogtertjie in 'n kuil te verdrink nadat sy haar eers drooggemaak en gevoed het? En wie was die pa van die kind wat elf maande ne haar man, Ses, se dood gebôre is? Hierdie vrae spook by die vroue op die Roeveldse plase in Grootberg-se-Kloof terwyl Jessie by 'n bobbejaantrop skuil om speurders te ontwyk. Haar verdwyning kwel ook die mans, want Jessie se aardse vroulikheid het elkeen van hulle kwesbaar gemaak. Deur die oë van vier vroue ontvou die verhaal van Jessie en Ses se saamwoon in liefde en haat, en van die geheime en hunkeringe in die vrouelewens waarmee hare verweef geraak het." - loot.co.za

vetseun
Brug van die esels . 1992/2005 TAFELBERG

"Vir Araminta Rossouw het diamante 'n magiese aantrekkingskrag: nie vasgeklamp in ringe of in koningskrone en septers nie, maar ongeslyp en vry in die palm van haar hand, in die holtes vanvetseun haar African violet se blare, of op haar vensterbank waar hulle met die berg kan gesels. Diamante is klein klippies, heilig, waarin oerlig gebêre is. En hulle straal iets uit: as sy hulle vashou, weet sy of hulle gelukkig is of nie.
Om mense uit 'n geldelike verknorsing te help, gaan verkoop sy vir hulle diamante in 'n krotterige Kaapse buurt, en daarmee gaan 'n kortpad na vryheid vir haar oop. Sy wat as wit kind van Afrika verwerp voel, en gedoem tot 'n ewige struggle; wat wil padgee na 'n land waar dit moontlik is om gewoon te leef sonder skuldgevoel, en by geluk uit te kom.
Dit was toe sy op universiteit in die geskiedenis van die Afrikanervolk gaan delf het om haarself te probeer vind dat sy op 'n barsie afgekom het wat deur alles loop en waarvan iemand haar ooit gesê het nie. 'n Bars wat al groter word, en wat almal en almal aantas.
Nou sien sy geen keuse nie: sy moet self op diébars langs loop. Want as eiendomsagent sal sy nog baie kommissie moet verdien om vlerke te kan hê vir wegvlieg, maar diamante bied 'n vinnige ontsnaproete. Gevaarlik, maar onweerstaanbaar.
Só begin 'n spel met die fassinerende blink klippies wat haar in 'n krisis laat beland wat sy met haar noukeurige berekenings nie kan voorsien nie.
En wanneer alles verlore lyk, kom Koos Malharbe as prokureur in haar lewe. Hy wat genoeg gesien het om te weet dat dit 'n mens nie baat om 'n brug bo-oor die warheid te probeer bou nie." - omslag

vetseunvetseunKOOP/BUY
Fiela's Child .......... 1987/1992 PENGUIN/UNIVERSITY OF CHICAGO PRESS

"Set in nineteenth-century rural south Africa, Fiela's Child tells the gripping story of Fiela Kometie and a white, three-year-old child, Benjamin, whom she finds crying on her doorstep. For nine years Fiela raised Benjamin as one of her own children. But when census takers discover Benjamin, they send him to an illiterate white family of woodcutters who claim him as their son. What follows is Benjamin's search for his identity and the fundamental changes affecting the white and black families who claim him." - loot.co.za

vetseun
Fiela Se Kind (Skooluitgawe) . 1987/2000/2001 TAFELBERGvetseun
meer oor film hier

"Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog aan haar hanskind - deur die Here aan haar 'toebetrou' een nag toe sy hom as driejarige gekry het waar hy voor haar deur staan en huil, 'n weggooilam. Aan die ander kant van die berg, in die Bos, woon die houtkapper Elias van Rooyen en sy vrou Barta, wie se driejarige kind weggeraak het.
Die een kind is Benjamin Komoetie, die ander Lukas van Rooyen. Is dit dieselfde mens? Kon 'n klein kind so ver geloop het, uit die Bos tot in die Lange Kloof? Dié vraag word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat deur die Lange Kloof reis en die wit kind met die blou oë tussen die bruinmense kry.
En jare later is dit die vrag wat Benjamin/Lukas self vra: Wie is ek? Hy móét weet, anders kan die vrou wat hy liefgekry het nooit syne wees nie.
Die antwoord is daar, weet hy: iewers in homself, diep verskuil in die verlede, bly dit hom ontwyk.
Aan die hart van Fiela se kind, Dalene Matthee se tweede groot roman uit die Knysna-boswêreld, lê 'n donker, ondeurskoubare raaisel. Dit is 'n boek met 'n gevoel van waarheid, vol wysheid en warmte. 'n Waardige opvolger vir Kringe in 'n bos."

vetseunvetseun
Moerbeibos ............ 1987/2005 TAFELBERG

vetseunvetseun
Fiela se kind ............... 1985 TAFELBERGvetseunvetseun
meer oor film hier

"God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons 'n kind aandoen nie."

"Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog aan haar hanskind - deur die Here aan haar 'toebetrou' een nag toe sy hom as driejarige gekry het waar hy voor haar deur staan en huil, 'n weggooilam. Aan die ander kant van die berg, in die Bos, woon die houtkapper Elias van Rooyen en sy vrou Barta, wie se driejarige kind weggeraak het.
Die een kind is Benjamin Komoetie, die ander Lukas van Rooyen. Is dit dieselfde mens? Kon 'n klein kind so ver geloop het, uit die Bos tot in die Lange Kloof? Dié vraag word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat deur die Lange Kloof reis en die wit kind met die blou oë tussen die bruinmense kry.
En jare later is dit die vrag wat Benjamin/Lukas self vra: Wie is ek? Hy móét weet, anders kan die vrou wat hy liefgekry het nooit syne wees nie.
Die antwoord is daar, weet hy: iewers in homself, diep verskuil in die verlede, bly dit hom ontwyk.
Aan die hart van Fiela se kind, Dalene Matthee se tweede groot roman uit die Knysna-boswêreld, lê 'n donker, ondeurskoubare raaisel. Dit is 'n boek met 'n gevoel van waarheid, vol wysheid en warmte, met karakters wat lééf." - stofomslag

vetseun
Kringe in 'n bos ... 1984/2005

vetseun
Circles In A Forest ... 1984 PENGUIN

vetseun
Die Judasbok ....... 1982/2008 HUMAN & ROUSSEAU

"Die Judasbok is Dalene Matthee's first book. With this book she triumphantly announced her talent in 1982; and this collection of stories was close to her heart, as it contains twenty-five years of emotions and experiences, meditation and introspection." - loot.co.za


skakels :









2003 03 03-09 - Woordfees 2003: 2003 sien menigde woordlesings, voorlesings ens. saam met musiek en gedigte, Valiant Swart, Laurika Rauch, Brixton Moord En Roof Orkes, Nataniël, Kobus!, Laurinda Hofmeyr, Delta Blue, Hans du Plessis, Randall Wicomb, Vlam, Anton Goosen, Zebulon Dread, Dalene Matthee, Henning Pieterse, ddisselblom, en baie meer ... website
vetseun
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )