


















Daantjie Kat

Dis Pret Om Padveiligheid Te Leer Met Daantjie Kat LP . 1981 MUSIC FOR PLEASURE
- Rympies Deur Oom Fanus Rautenbach -
Kant Een:
1. Daantjie Vang 'n Skelm
2. Daantjie Word Ontvoer
Kant Twee:
1. Daantjie Kat Kry 'n Nooientjie
2. Daantjie Gaan See Toe

Daantjie Kat LP ............ SRSJ 8050 1977 MUSIC FOR PLEASURE
- Vertel Deur Fanus Rautenbach - Stories vir kinders - Stories vir kinders 3 tot 8 jaar
Kant 1:
1. Daantjie Vang 'n Skelm
2. Daantjie Word Ontvoer
Kant 2:
3. Daantjie Kat Kry 'n Nooientjie
4. Daantjie Gaan See Toe
'n Deel van die opbrengs van hierdie plaat gaan aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Raad vir Kinder- en Gesinsorg (W.O. 79) ten bate van kindersorgdienste aan alle bevolkingsgroepe in Suid-Afrika.
Daanjie Kat is 'n misname diertjie. En afgesien daarvan is hy ook iemand wat ander probeer help - deur gedurig padreels aan hulle te verduidelik. Oom Fanus Rautenbach is verantwoordelik vir hierdie stories, en hulle kan gerus luister, want daar is so 'n gelukkige einde!



Daantjie Kat LP (Carike Keuzenkamp) . MFP 54949 1979 MUSIC FOR PLEASURE/EMI
Kant 1
1. Daantjie Kat
2. Sarel Seemonster
3. Die Windpomp
4. Vat Jou Goed En Trek Ferreira
5. Ploegtyd
6. Karoolsie
Kant 2.
1. Pinocchio
2. Hy Is Klompie-Klomp
3. Die Kat Kom Weer
4. Piet-My-Vrou
5. Ek Ry Met Die Trein
6. Die Wêreld Van 'n Kind
Daantjie Kat is die Nasionale Verkeersveiligheidskat.
met verwerkings deur Zane Cronjé, regisseur, Boet Pretorius, ingenieur, Owen Wolf
skakels :