Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
C.S. Lewis (Lewis, C.S.)

Die Verhale van Narnia #7: The Last Battle . 1956

vetseun
Die Verhale van Narnia #6: Die towenaar se neef (Vertaling: André P. Brink) . 2002/2007 HUMAN & ROUSSEAU
(Engels, Magician's Nephew - 1955), 1ste Verhale van Narnia illustrasies, Pauline Baynes

"Toe Digory en Polly oom Andrew se geheime werkskamer ontdek, oorreed hy hulle om aan die goue ringe, wat 'n persoon na die Ander Plek kan verplaas, te raak. Maar selfs oom Andrew was nie bedag op die wonders wat vir hulle wag nie, want hulle het die poort na die land van Narnia ontdek. Die Afrikaanse weergawe van The Magician's Nephew, die eerste avontuur in die opwindende Verhale van Narnia. Met illustrasies deur Pauline Baynes." - suid-afrika.de

vetseun
Die Verhale van Narnia #5: Die perd en sy seun (Vertaling: Janie Oosthuysen) . 2002/2007 HUMAN & ROUSSEAU
(Engels, The Horse and His Boy - 1954), illustrasies, Julek Heller, Pauline Baynes

Die Verhale van Narnia #4: The silver Chair . 1953
Die Verhale van Narnia #3: The Voyage of the Dawn Treader . 1952

vetseun
Die Verhale van Narnia #2: Prins Kaspian (Vertaling: Janie Oosthuysen) . 2002/2007 HUMAN & ROUSSEAU
(Engels, Prince Caspian: The Return to Narnia - 1951), illustrasies, Julek Heller, Pauline Baynes

vetseun
Die Verhale van Narnia #1: Die leeu, die heks en die hangkas (Vertaling: Helene de Villiers) . 2002/2007 HUMAN & ROUSSEAU
(Engels, The Lion, the Witch and the Wardrobe - 1950), illustrasies, Julek Heller, Pauline Baynes

"Vier kinders, Peter, Edmund, Susan en Lucy, word gedurende die oorlog na die platteland gestuur. Baie gou bevind hulle hul in groot gevaar toe Lucy per ongeluk op die betowerde wêreld van Narnia afkom. Winter en die Wit Heks is die grootste bedreiging en slegs die vier kinders en die magtige leeu, Aslan, kan die betowering stop. Die afrikaanse weergawe van The Lion, the Witch and the Wardrobe, die tweede avontuur in die opwindende Verhale van Narnia. Met illustrasies deur Pauline Baynes." - suid-afrika.de

1964 - Die Hart van die Christendom - C.S. Lewis (TAFELBERG)


skakels : wiki












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )