


















C.P. Hoogenhout (1843-1922) (Hoogenhout, C.P.) (C.P. Hoogenhout-toekenning)
1941 - Gedigte, versorg, P.J. Nienaber
1940 - Catharina, Die dogter van die Advokaat (P.J. Nienaber)

1878 - vertaal Markus Evangelie
1875 - "Die Patriot" Gideon Malherbe, C.P. Hoogenhout, D.F. du Toit (Dokter), D.F. du Toit (Oom Lokomotief), S.J. du Toit (redakteur), August Ahrbeck, Petrus Malherbe, SG du Toit (Geskiedenis van ons land in die taal van ons volk, handboek) (14 Augustus)
1873 - Die geskiedenis van Josef
1870+ - Pannevis, Hoogenhout brief aan Britse en Buitelandse Bybelgenootskap (BBBG)
1870+ - vertaal Matteus 28
C.P. Hoogenhout-toekenning
1978 - Freda Linde (Die Kokkewiet en sy Vrou)
1974 - Freda Linde (Jos en die bok)
1965 - Freda Linde (Snoet-Aleeen)
skakels :