Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Corné Coetzee (Coetzee, Corné)
vetseunLAAI AF
Nou, hier ......................... 2017 HUMAN & ROUSSEAU
ISBN-13: 978-0-7981-7620-0

Dié hoogs afgeronde digdebuut van Corné Coetzee is 'n opwindende gebeurtenis in die Afrikaanse uitgewersbedryf. Coetzee het 'n sonderlinge styl en toonaard. Op die oppervlak roer daar 'n oënskynlike eenvoud, maar onderliggend is 'n web van deurdagtheid versteek. Volgens een keurder word die gedigte veral gekenmerk aan 'n fyn balans tussen emosie en mymering/waarneming - iets wat herinner aan sommige historiese digkunsvorme uit Japan en China. Coetzee put uit die wêreld van die huisvrou, die groei en verbrokkeling, vreugde en pyn van verhoudings, die Boeddha, die omgewing en die hier-en-nou soos gesetel in die durende gang van lewe en dood.

vetseun


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )