. . . . . . . . __
Lochner de Kock (Cordon Boer) (Klip, Windpomp)
2020 10 11 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Lochner de Kock en Johrné van Huyssteen, 15:00, Gratis, tixsa.co.za - Youtube Live - Facebook Live
Haal Asem En Leer Dans . JNSD204 2013 JNS MUSIEK
1. Leer Dans
2. Sarie Marais
3. Die Pad
4. Snuffelgids
5. Kabeljou
6. Die Muur
7. Uga Tand - MP3 >>>
8. Kan Ek?
9. Verweg Van Die Huis
10. Weskus
11. Wegvliegvlerk
12. Troudag
13. Suiderland
Janneman in die Diereryk . LAVACD 005 2011 RADIO LAVA
meer hier
met Riku Lätti, Dorette Potgieter, Lina Luna Li Lätti, Arnaud van Vliet, Bacchus Nel, Cindy Swanepoel, Hilda Cronjé, Lochner de Kock, Neil Sandilands
Merlyn Die See Mannetjie . VONK079 2011 VONK MUSIEK
1. Onder Die See, Ja
2. Atlantis
3. Merlyn Die Begin
4. Oom Oktavius
5. Skooldae
6. Gaggavrotstad
7. Opsaal
8. Walvis Avontuur
9. Die Springbokkems
10. Poseidon
Hoor Lochner de Kock op KYKAFRIKAANS
'n Smaakfees uit Suid-Afrika . 2005 MARULA BOOKS
From the South African Kitchen . 2005 BRIZA
met Magda van Biljon
Liedjies Van Drome En Diere (Kinnerpret Reeks) . CDTGE 91 2003 GALLO
1. Bobbejaan
2. Skilpad
3. Mnr. Perdjie
4. Miere
5. Hasie
6. Toktokkie
7. My Katjie
8. Kriek
9. Koei En Kalfie
10. Teddiebeer
11. Apies
12. Voëltjies
Cordon Boer Kosboek . 2001 LAPA UITGEWERS
ISBN: 0799329193
Fotografie deur Johannes Vogel
Kok in die sop .................... 1997 HUMAN&ROUSSEAU
Lochner de Kock; Regal Colyn
Kruiewiel ...... C001L 1996/2003 LAPA UITGEWERS
Hierdie handige kruiewiel (nie speserye ne) maak dit maklik om met kruie te kook. Die CORDON BOER KRUIEWIEL sal jou vrae oor
kos en kruie beantwoord.
Die wiel is maklik om te gebruik: draai slegs die venstertjie tot oorkant die gereg/kossoort wat jy wil voorberei en kies een
van die kruie wat daar genoem word. Jy kan selfs 'n kombinasie van die kruie gebruik. Die kruiewiel is pragtig versier met
volkleurfoto's en kan teen jou muur gehang word. 'n Moet vir elke kosliefhebber. - graffitibooks.co.za
Matyn Die Stermannetjie . 1982 TAFELBERG
ISBN: 0624017036
skakels :
2016 10 20 - Vanaand bring Andra Cilliers, Dozi, Andries Bezuidenhout, Liela Groenewald, Loit Sôls, Riku Lätti, Rian Malan, Leslie Javan en Lochner de Kock hulde aan 'n paar van ons helde. Van Kerkorrel tot Koos Doep
- Koos du Plessis, Johannes Kerkorrel, Bernoldus Niemand, Saartjie Baartman, Pieter Pieterse
2015 05 24 - Die Wasgoedlyn - Kousspel: Piet Botha, Dozi, Bacchus Nel, Riku Lätti, Churchil Naudé, Frazer Barry, Rian Malan, Loit Sôls, Willim Welsyn, Ryno Velvet, Les Javan, Andries Bezuidenhout, Andra, Lochner de Kock, André van Rensburg, Liela Groenewald, Gerald Clark, Jackie Lätti, Mervin Williams, Dozi's Back To The Roots, Hartebeespoortdam, R80 tixsa.co.za
2011 12 13 - Janneman in die Diereryk: Riku Lätti met Lochner de Kock, Cindy Swanepoel, Hilda Cronjé