Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
J.F.E. Celliers (1865-1940) (Celliers, Jan F.E.)
vetseunvetseun
Martjie ............................... 1980 TAFELBERG
ISBN: 9780624004042

Martjie, 'n roman in losse rymvorm geskryf deur die bekende digter J.F.E. Celliers, is een van die heel eerste romans in Afrikaans. Dis vir die eerste keer in 1911 gepubliseer en is daarna keer op keer herdruk - tot die 28e druk in 1980!

vetseun
Oorlogsdagboek van J.F.E. Celliers 1899-1902 . 1978 RAAD VIR GEESTESWETENSKAPLIKE NAVORSING
J.F.E. Celliers, A.G. Oberholster. (Bronnepublikasie. Instituut vir Geskiedenisnavorsing; 7)

1964 - Reg bo Reg (VAN SCHAIK)
1953/1958/1961 - Martjie (NASIONALE BOEKHANDEL)
1951 - Jan Celliers - Ons Volksdigter (P.J. Nienaber) (AFRIKAANSE PERS-BOEKHANDEL)
1944 - Piet Baanbreker (W.S. Chadwick)
1933 - Kuns in lewe en kultuur: 'n Eenvoudige Bespreking van enige grondbegrippe
1931 - Afrikaanse Woordelys En Spelreëls
1926 - Martjie (HOLL-AFRIK UITGEVERS-MIJ W/H Jaques Dusseau & Co)
1925 - Dingaansdag: Kantate vir Koor: Gedig van J.F.E. Celliers: musiek, Anna Lambrechts-Vos
1924 - Liefdelewe
1921 - Afrikaanse Woordelys En Spelreëls
1920 - Afrikaanse leesboek
1920 - Jopie Fourie en ander Nuwe Gedigte
1920 - Die Vlakte en ander gedigte (insluitende "Die Rivier" en "Unie-Kantate")
1919 - Bang vir die Lewe en ander verhale (Die Burgerleeskring)
1918 - Die saaier en ander nuwe gedigte
1917 - Afrikaanse Woordelys En Spelreëls
1910 - Unie-kantate
1909 - Zuid-Afrikaanse Akademie voor Taal, Letteren en Kunst - Transvaal
1909 - Die Revier
1906 - Die vlakte en ander gedigte vetseun

Ons Leesboek
Liefde en Plig
Heldinne van die oorlog
Die Saaier
Reg bo Reg
Die Lewenstuin
Die Groot Geheim
Ou Gawie
Liefdelewe

F.A.K. Sangbundel 2001 liedjies:
004 Komaan!, digter
007 Vryheidslied, digter
092 Amor Se Konfettie, digter
151 Daar Gaan Uit Vergange Se Dae, digter
313 Wiegeliedjie (Slaap, my kindjie, slaap sag), digter
314 Dis al, digter
315 Trou, digter
318 Die Ossewa, digter
387 Oud-Nederlandse Dankgebed (1625), digter
F.A.K. Kunsliedbundel:
Die Veldwindjie, digter
'n Doringkroon, digter
F.A.K. Volksangbundel 1947 liedjies:
Komaan!, digter
Die Ossewa, digter
Die Ossewa, digter


skakels :















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )