Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Cecile Kemp (Kemp, Cecile)
vetseun
Boerekos ........................... 2010 LAPA UITGEWERS
ISBN: 9780799347036

'n Stomende bord Boerekos met skaapboud en gebakte aartappels, pampoenkoekies, gestoofde boontjies en malvapoeding vir nagereg, is genoeg om menige eter se mond te laat water. Veral in hierdie gejaagde tyd van kitskos en vinnige happies word daar gereeld verlang na 'n bord van Ouma of Ma se kos. In Boerekos bied Cecile Kemp - kenner van die Afrikaanse koskuns - 'n versameling gunstelingresepte wat die (byna) vergete kookkuns van ons voorouers weer laat herleef. Sy het staatmakerresepte aangepas by hedendaagse omstandighede deur duur bestanddele en tydsame gaarmaakmetodes tot die minimum te beperk. Met hierdie boek in die kombuis is dit vir elkeen moontlik om ou gunstelinge soos kerrievis, tamatiebredie en melkkos op die spyskaart te he. Almal kan nou "kook soos Ouma" en disse optower uit enige van die 12 afdelings: Sop, Skaapvleis, Vis, Varkvleis, Wildsvleis, Bykosse en groente, Pluimvee, Nageregte, Afval, Gebak, Beesvleis, en Allerlei.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)