Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Catherine Willemse (1926-../nav/kasset.htm2005) (Willemse, Catherine)
vetseunvetseun
Met 'n Diepe Verlange . 2006 TAFELBERG

"Catherine Willemse se diepe verlange was om vir die wat na haar kom 'n geskiedenis na te laat. Sy is gebôre uit die derde geslag vrygemaakte slawe. Sou vrygemaakte slawe dit kon bekostig om na hulle land van herkoms terug te keer, sou hulle nie weet na wie en waarheen nie, want slawe is nie net van hulle vryheid ontneem nie maar ook van hulle geskiedenis. "Ek het in die verlede dikwels gewonder - waar kom ons dan vandaan? Is ons van ver? Waar pas ons in? Ek sou so graag net wou weet wie my voorgeslag is. Sy is op 1 Oktober 1926 op die sendingdorpie Raithby gebôre, waaroor sy vir een van haar lesers geskryf het: "Dit was 'n eenvoudige dorpie." Dit was. So eenvoudig soos haar lewensverhaal. Daarom is dit so diep verwikkel en aangrypend. Willemse is op 13 Augustus ../nav/kasset.htm2005 oorlede en haar stoflike oorskot rus in Worcester. Haar seun, professor Hein Willemse, hoof van die Departement Afrikaans, Universiteit van Pretoria, het 'n nawoord by haar lewensverhaal gevoeg. Die verhaal is verryk met 34 foto's." - loot.co.za


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )