Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Carel van der Merwe (Van der Merwe, Carel)
vetseun
Nasleep (Roman) ....... 2007 UMUZI
No Man's Land ........... 2007 UMUZI
redaksie, Frederick de Jager / redaksie, Jeanne Hromnik

"36-jarige Paul du Toit, 'n geheime agent in die Weermag tydens die laaste jare van wit oorheerste Suid-Afrika, glo hy het sy gewelddadige lewe agtergelaat. Totdat omstandighede hom dwing om voor die Waarheids-en-Versoeningskommissie aansoek te doen vir amnestie oor die dood van twee antiapartheidsaktiviste. Hy verloor beide sy werk en sy vrou. Hartgebroke en met swak vooruitsigte op werk, weet Paul hy het 'n uitgeworpene geword. Toe hy uitvind Louise het na Londen gegaan, volg hy haar soontoe om haar te probeer ompraat om terug te kom. Dit laat hom nadink oor sy verlede en sy skuld. Swerwend deur 'n ongenaakbare stad, dink Paul na oor sy verlede en sy skuld - iets wat hy sedert die dood van die aktiviste vermy het. Die waarheid is egter ewe ontwykend as Louise, sy vrou, en dit word vir hom 'n pynlike reis in homself. Hy raak betrokke by 'n gewelddadige konflik met twee Londense kriminele. Weer eens staan hy voor 'n morele toets - 'n toets waarin hy al voorheen gefaal het. Wanneer hy na Suid-Afrika terugkeer, besoek hy die familie van die gestorwe aktiviste om sy skuld te bely. Hy vind ook uit dat selfs hy nie die volle waarheid ken van wat gebeur het nie. Nou moet hy besluit of sy toekoms in Suid-Afrika le of in die Verenigde Koninkryk, by Louise of by Monica, 'n Tsjeggiese meisie by wie hy romanties betrokke geraak het." - loot.co.za


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )