Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Calvyn van Niekerk (Van Niekerk, Calvyn)
vetseun
'n Tyd van Toorn ................ 2004 HARTBEES UITGEWERS

"In die Anglo-boereoolog speel die verhaal van harstog, toorn en haat, maar ook teerhied, droefheid en kameraadskap hom af. Daar is die vurige, sensuele Dina Keyter wat grootse drome het - 'n verdriet wat vergelding eis; die vuurvreter van 'n Martiens Kritzinger wie se meedoënlose wraaktog hom in botsing bringe met die oënskynlik onverstoorbare daan de Lange wat onverbiddelik op soek is na sy beeste wat deur die Scouts gebuit is. Dit is boer teen boer, man teen man, in 'n dodelike stryd waarin die Brit bysaak is." - loot.co.za

vetseun
Dubbelvuur: As die mamba pik! .
Peet Venter; Calvyn van Niekerk

vetseun
Die held van Wagenspoort . 1987 JUVENTUS

vetseun
Die Ribeiro-Afspraak . 1979 FIESTAFILMS (Durban)

"Superspanning"

"Uit die bloute ontvang Manus Rieckert 'n boodskap van 'n meisie wat hy 'n jaar laas gesien het. Elna Maritz laat weet dat dit goed gaan met haar - maar niemand weet waar sy is nie en haar boodskap klink na 'n hulpkreet. /dit blyk dat die beeldskone Elna, 'n lugwaardin, skielik baie geld gehad het om te verkwis kort nadat sy 'n afspraak gemaak het met eina Luiz Ribeiro, 'n man met 'n vreemde voorliefde vir lugwaardinne. Manus begin sniffel en ontmoet die geheimsinnige Trix, wat hom iets wil vertel van Elna en Ribeiro - en geweldadig sterf voordat sy dit kan doen. Elna het in Londen verdwyn en Manus gaan daarheen. Die spoor lei deur 'n dobbelnes in Soho en dit word hanrdhandig aan sy verstand gebring dat sy nuuskierigheid onwelkom en uiters gevaarlik is. Ribeiro se naam duik op, en dan Ribeiro self. 'n Fortuin van miljoene rand is op die spel. Uitendelik is dit Manus wat 'n afspraak met Ribeiro reël en hierdie keer loop dit uit op 'n konfrontasie van bloedige, gewetenlose geweld." - omslag

oorspronkik gepubliseer as vervolgverhaal onder die titel:
SOEK MY IN DIAMANTE

Nag van die Wrekers
Man uit die Newels
Roofuil oor Mosambiek
So Duur haar Skoonheid
Bruid vir 'n Rower
Die Donker Suiderkruis
Die Minnares moet Boet
Vrou van SKande


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )