


















Brümilda van Rensburg (Van Rensburg, Brümilda)
'n Pawpaw Vir My Darling

film DVD ........................ 2016
meer hier
Leading Lady


film DVD ........................... 2015
meer hier
Musiek Vir Die Agtergrond - Die Movie



film DVD .......................... 2013
mer hier

Vyftig Vurig En Fabulous / (eBook) . 2012 CARPE DIEM
ISBN: 9781432200640
ISBN: 9781432200978
Brümilda van Rensburg is 'n magneet vir komplimente. Hoe lyk 'n mens vir só goed? Waar kry sy haar styl vandaan? Hoe is sy op vyftig plus steeds 'n rolmodel vir twenty-something aktrises? En waar steek sy haar mojo-resep weg?
In Vyftig,vurig en fabulous gee Brümilda die antwoorde. Dis nie 'n outobiografie nie, maar dit gee die leser wél 'n kykie op wie sy is en wie haar help vorm het. 'n Inspirasieboek!Brümilda verklap dat wie sy is iets te doen het met die verlede. Met mense en hulle invloed op haar lewe. Wie jy is, het baie te doen met wie jy jou omring en styl kan nie gekoop word nie. Brumilda het geleer dat enkellopendheid jou nie definieer nie, maar jou uitdaag. Dat wanneer jou paadjie nie noodwendig uitdraai soos jy hoop nie, die road less travelled soms ander verrassings bied. Die geheim tot sensualiteit, het iets te doen met denke, dade en leefstyl. Maar een ding is irrelevant... Lees en vind uit wat dit is! Brümilda se bates (innerlik én uiterlik) is binne jou bereik. Van vandag af kan jy stylvol, smeulend, vervuld en tydloos volvrou wees.
Egoli - Afrikaners Is Plesierig


film DVD 100min . 03595 DVDI 2010 NU-METRO
mee hier
Eendag vir Altyd

film DVD 94min . MNETDVD-298 1988 M-NET
meer hier
'n Wêreld Sonder Grense

film VHS/DVD . MNETDVD-309 1987 M-NET
meer hier
Nag Van Vrees

film VHS/DVD 94min . MNETDVD-303 1985 M-NET
meer hier
skakels :

2014 11 30 - Konsert Vir Hennie - Laurika Rauch, Sonja Herholdt, André Schwartz, Francois & Elizabeth Fourie, Brümilda van Rensburg, My Boetie Se Sussie Se Ou - Cast, Arina de Witt, Hannes van Wyk, Rian van Heerden, Julie Strydom, Rudi Muller en andere, Regie: Frans Swart, Atterbury Teater, 16:00