Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Breyten Breytenbach (1939-) (Breytenbach, Breyten)
vetseun
Katalekte ............................................. 2014
1. Stof - Die Eiland Van Verbranding
2. Klein Begin
3. Die Dans Van Die Klippe
4. 16 September 2010
5. Espace Frederik Van Zyl Slabbert
6. Yltyd
7. Welkom Tuis
8. Swem in Die Nag
9. Digters Neem Afskeid Reël Vir Reël
10. Maatreëls

vetseun
Om Te Breyten kompilasie ............. 2013
1. Die Maar Man Met Die Groen Trui - Cobus Robinson
2. Soos Ek Sê - Steve Hofmeyr
3. Ek Sal Jou 'n Leeu Gee - Jantjie Blom
4. Ek Issie Klong - David Kramer
5. Die Nag Is Stout - Valiant Swart
6. Ballade Van Ontroue Bemindes - Wouter van de Venter
7. Aa Men!s - Johannes Kerkorrel
8. Dagreis Vir 'n Mens - Amanda Strydom
9. Die Sterre Is Wurms In Die Heelal - Duusman
10. Gedagtes Van Gedigte - Brasse Vannie Kaap
11. Sin Vir Waardes Hol Mannekyne - Paul Riekert
12. Ek Wag In My Hart - Laurinda Hofmeyr
13. Verslag - Piet Botha
14. Oun'' - Mynie Grové
15. Rooiborsduif - Lize Beekman
16. Klanke - Battery 9
17. 'n Brief Van Hulle Vakansie - Lieze Stassen
18. Om Te Breyten - Anton Goosen

vetseun
Katalekte / (eBoeke) . 2012 HUMAN & ROUSSEAU/NASIONALE BOEKHANDEL
ISBN: 9780798157926
ISBN: 9780798158268

Die subtitel "artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan" dui reeds op die belangrikste temas in Breytenbach se nuwe bundel: afskeid, verganklikheid, die dood.
Maar tog is daar ook, soos altyd, gedigte wat 'n viering is van die lewe en van die liefde. Katalekte vorm 'n drieluik met sy vorige twee bundels, Die windvanger en Die beginsel van stof. Soos voorheen, gedigte wat aards is én liries, sintuiglik én abstrak, eenvoudig én kompleks, onthutsend én teer. En steeds, die assosiasie van letsels, oorblyfsels, flardes, van onvolledigheid. En uiteindelik, 'n oorgang na "die bevryding van onsigbaarheid". Die boek sluit 20 afbeeldings in kleur in, van pampoen tot nar: 'n integrale deel van die teks.

Lof vir die vorige twee bundels:
"Die Windvanger bring nuwe diepte en dimensie na 'n reeds merkwaardige oeuvre" - Louise Viljoen
"Die groot krag van Breyten Breytenbach se poësie is gesetel in die buitengewone metafore wat deurgaans in sy werk voorkom." - Willie Burger
"Die beginsel van stof is 'n verwikkelde, sterk elegiese maar ook pragtige liriese bundel." - Helize van Vuuren

vetseun
Die Beginsel Van Stof / (eBook) . 2011 HUMAN & ROUSSEAU/MEDIA24 BOOKS
ISBN: 9780798152211
ISBN: 9780798153225

Breyten Breytenbach se nuwe bundel is in 'n sekere sin 'n terugskouing op die lewe en die digkuns van die digter en het sterk outobiografiese elemente. Die tema van verganklikheid en oud-word loop sentraal, en daarmee saam die wisseling van plek en landskap. Die deernis en empatie met die mens en sy vreemde lewensverlope is aangrypend. Nog selde by hierdie digter het die landskap so 'n primêre en so 'n verhelderende rol gespeel as in hierdie bundel.Eerlike en ongesmukte poësie, kompleks én eenvoudig. By uitnemendheid 'n "wóórd"-bundel, een wat die taal self bemagtig.

vetseun
Beste Breyten ..................................... 2010 RHYTHM RECORDS
1. Ek Wag In My Hart
2. 16 September
3. 'n Halwe Engel
4. Jy Gee Geboorte Aan Hou Asem
5. Toe Sê Die Bried Vir Die Vrou En Die Kind
6. Toe Sê Die Woordfoël Vir Die Vrou En Die Kind
7. Die Hemel Se Sterre
8. Die Sterre Is Wurms In Die Heelal
9. Soos Van Vlerke (Rooiborsduif)
10. Liggamsoefeninge/Iets Om Aan Te Peusel (Om Te Breyten)
11. Mooi Belewenisse
12. Verslag
13. 26 November 1975
14. Ons Milde God
15. Nagmaal
16. Ek Sal Sterf En Na My Vader Gaan
17. Die Pad Van Die Lewe
18. Genesis Genees
19. Sit, Sien

vetseun
Oorblyfsel / Voice Over / (eBook) . 2009 HUMAN & ROUSSEAU/NASIONALE BOEKHANDEL
- Oop reis in gesprek met Magmoed Darwiesj / The nomadic conversation with Mahmoud Darwish
ISBN: 9780798150712
ISBN: 9780798153591

'n Bundel met gedigte in sowel Afrikaans as Engels: die twee tale staan teenoor mekaar. Breyten noem hierdie siklus verse 'n "collage", getransformeerde 'variasies' van Darwish se werk, met sy eie stem daarin vervleg:"Magmoed Darwiesj (Mahmoud Darwish, 1941-2008) die Palestynse digter, was 'n vriend van my. ... Onmiddellik na sy sterfte het ek hierdie reeks begin skryf as fragmente van 'n voortgesette gesprek met hom. ... In die daaropvolgende weke sou ek noordwaarts reis - eers na Katalonië en daarna verder tot in Friesland ... Die gedigte gee dit weer. ... Vertaling, om oor te gaan van die een taal in 'n ander, is ook'n reis. ... Ek beskou hierdie fragmente as lofbetuiging. Miskien ook'n poging om die sluier te kan wegtrek van die bekende gelaat wat nou stil geword het. ... Die beelde, tot 'n mate selfs die ritme en die vormgewing, is syne. ... Die reis gaan verder en die gesprek duur voort om tussen die woorde na hom te soek." (Uit die skrywersnota in die bundel.)Mahmoud Darwish word beskou as die vernaamste digter, nie net van die Palestynse stryd nie, maar van die kontemporêre Arabiese letterkunde. Die hooftemas in sy werk is ballingskap en ontheemdheid.
The collection includes poems in Afrikaans with the English version on the righthand page. Breyten calls these poems a 'collage', transformed 'variations' of Darwish's work, with his own voice woven into the process. "Mahmoud Darwish, the Palestinian poet (1941-2008), was a friend. ... Immediately after his passing, I started writing the series as fragments of a continuing dialogue with him. ... Over the following weeks I was to travel north - first to Catalonia and then on to Friesland ... The poems reflect this trajectory. Translation - that is, to proceed from one language to the other - is also a journey. Perhaps too, an attempt to draw the veil from the known face which has now gone silent. ... The images, and to an extent even the rhythms and the shaping, are his. ... The journey continues and the conversation will carry on, in the attempt to look for Mahmoud Darwish among the words." (From the author's notes in the book.)Mahmoud Darwish is regarded as the leading poet of not only the Palestinian struggle but of contemporary Arabic literature. The main theme in his work is the anguish of dispossession and exile.

vetseun
Voice Over .......................... 2010 ARCHIPELAGO BOOKS
- A Nomadic Conversation with Mahmoud Darwish
ISBN: 9780981955759

vetseun
Intimate Stranger .............. 2009 ARCHIPELAGO BOOKS
ISBN: 9780980033090

"The greatest Afrikaner poet of this generation. . . . No one elevated the Boer language to such pure beauty and wielded it so devastatingly against the apartheid regime."--The New Yorker This eclectic and generous work full of wisdom and wit is addressed to a young writer. Breyten Breytenbach's candid and provocative reflections on reading and writing guide without guiding, open mental channels, surprise, and inspire. A stirring glimpse into the mind of an artist. An outspoken human rights activist, Breyten Breytenbach is a poet, novelist, playwright, memoirist, and painter. He received the Alan Paton Prize in 1994 and the prestigious Hertzog Prize for his collection of poetry Windcatcher in 2008.

vetseun
Notes From The Middle World / (eBook) . 2009 HAYMARKET BOOKS
ISBN: 9781931859912
ISBN: 9781608460144

Praise for Breyten Breytenbach's Return to Paradise:"This wonderful book . . . is written with a wild heart and an unrelenting eye, and is fueled by the sort of rage that produces great literature."-The Washington PostWhat is the place of the artist and writer in a globalized world? In dialogue with the voices of the dead and the living-Palestinian poet Mahmoud Darwish, Nelson Mandela, Barack Obama- internationally distinguished South African artist, activist, and writer Breyten Breytenbach's new collection of essays traces the collisions between utopia and disaster, political trauma, and the renewal of hope. Notes from the Middle World is a beautiful and heartwrenching book. These essays include a glimpse of a buried language created in the Hunan province by and for women, an open letter to Nelson Mandela reflecting on the perilous state of post-apartheid South Africa, and existential and linguistic explorations. Against the conformity of power, Breytenbach takes readers on a journey through the "Middle World," an imagined space beyond borders and exile, toward an embracing vision of justice for the"un-citizens" post-modernity has dispossessed.A native of South Africa, Breyten Breytenbach is a distinguished painter, activist, and prolific writer. His most recent writing has been published in Harper's Magazine. From 1975-1982, he was a political prisoner serving solitary confinement in South African prisons. Today, Breytenbach is a Global Distinguished Professor of Creative Writing at New York University.

vetseunvetseun
Beste Breyten kompilasie . RR109 2009 RHYTHM RECORDS/SELECT
1. Ek Wag In My Hart - Laurinda Hofmeyr, Laurinda Hofmeyr
2. 16 September - MoShang, Breyten Breytenbach
3. 'n Halwe Engel - Sarah Theron, Laurinda Hofmeyr
4. Jy Gee Geboorte Aan Jou Asem/Blomme Vir Boeddha - Jean Marais, Breyten Breytenbach
5. Toe Sê Die Dief - Breyten Breytenbach
6. Toe Sê Die Woordfoël - Albert du Plessis, Breyten Breytenbach
7. Die Hemel Se Sterre - MoShang, Breyten Breytenbach
8. Die Sterre Is Wurms In Die Heelal - Duusman, Breyten Breytenbach
9. Rooiborsduif - Lize Beekman
10. Om Te Breyten - Anton Goosen
11. Mooi Belewenisse - Breyten Breytenbach
12. Verslag - Piet Botha
13. 25 November 1975 - Laurinda Hofmeyr
14. Onse Milde God - Johannes Kerkorrel
15. Nagmaal - Paul Riekert, Breyten Breytenbach
16. Ek Sal Sterf En Na My Vader Gaan - Laurinda Hofmeyr, Breyten Breytenbach
17. Die Pad Van Die Lewe - Breyten Breytenbach
18. Genesis Genees - Breyten Breytenbach
19. Sit, Sien - Jean Marais, Breyten Breytenbach

Spearheaded by aKING's Laudo Liebenberg with a new high powered Rock release. A range of artists celebrate the poetry of one of South Africa's best known and internationally acclaimed poets, Breyten Breytenbach.
Contributors include Johannes Kerkorrel, Lize Beekman, Anton Goosen, Piet Botha, and more.

vetseun
Die Windvanger MP3s ...................... 2008
Toe Sê Woordfoël Vir Die Vrou En Die Kind met Albert du Plessis
Die Eed met Peter Mitchell - MP3 by 24

vetseun
A Veil of Footsteps ... 2008 HUMAN & ROUSSEAU
- Memoirs of a Fictional Nomadic Character

"The main character and narrator, takes the reader on a journey, on many journeys, through his own history and the places where he lives and works and regularly visits. Memories and impressions of real events are alternated by surrealistic fantasies, dreamlike sequences, philosophical thoughts, fictions."

vetseun
All One Horse .................... 2008 ARCHIPELAGO BOOKS
ISBN: 9780979333071

It is impossible to stop our ears against the excruciating power of what Breytenbach has to say. Nadine Gordimer Obviously the greatest Afrikaner poet of this generation. . . . No one elevated the Boer language to such pure beauty and no one wielded it so devastatingly against the apartheid regime as its exiled poet Breyten Breytenbach. The New Yorker Return to Paradise ] is written with a wild heart and an unrelenting eye, and is fueled by the sort of rage that produces great literature. - The Washington Post No white South African writer has penetrated as deeply into his own country as Breytenbach-and none has been as successful in the flowering of his art in exile. -Donald Woods All One Horse is a moving and haunting journey through Breyten Breytenbach's kaleidoscopic imagination. His surreal and psychically charged paintings converse with his philosophical and lyrical prose pieces. The title is a nod to Chuang Tzu, and the writings are infused with glimmers of Eastern thought (as well as glimmers of the other worlds Breytenbach has inhabited). An outspoken human rights activist, Breyten Breytenbach is a poet, novelist, memoirist, essayist, and painter (his paintings and drawings have been exhibited around the world). After years of exile in France, in 1975 he was apprehended during a clandestine trip to South Africa, accused of terrorism for his anti-apartheid activities, and spent seven years in prison. He received the Alan Paton Non-Fiction Award for Return to Paradise in 1994 and the Hertzog Prize for poetry in 1999 and 2007.

vetseun
Windcatcher: New & Selected Poems 1964-2006 . 2007 HARCOURT/2008 HARVEST

"JM Coetzee has described Breyten Breytenbach as able to descend effortlessly into the Africa of the poetic unconscious and return with the rhythm and the words, the words in the rhythm, that give life. Windcatcher is a collection of Breytenbach's best work in poetry from 1964 to 2006, and includes many poems never before published. There are poems here from Paris in the sixties; poems written in prison, when Breytenbach was jailed in South Africa for seven years for his activities against the apartheid regime; poems of exile from New York in the nineties; poems from Vancouver, from Amsterdam, from Dar es-Salaam. ..."
vetseun
vetseun
Die Windvanger (Digbundel) . 2007 HUMAN & ROUSSEAU
ISBN: 9780798147507

"Hier vind ons weer gedigte oor temas soos reis, tyd, liefde, dood."

vetseun
Die ongedanste dans (Digbundel) . 2005 HUMAN & ROUSSEAU
- Gevangenisgedigte 1976-1983
ISBN: 9780798144025

"'n Versameling van al die gedigte wat hierdie internasionaal bekende digter geskryf het terwyl hy in 'n Suid-Afrikaanse gevangenis was in die sewentiger- en vroeë tagtigerjare vir sy anti-apartheidsbedrywighede..."

vetseun
Lappesaait 2001 ........... LAPPESAIT02 BOWLINE
1. Eers Kom Die Wind
2. Onthou
3. Le Chien
4. Vyf Visse
5. Vergeet Die Vel
6. Bergboekwoord
7. Iewers Teen 'n Donker Geheue
8. Wanneer Die Mond 'n Hand Is
9. Pa Hoekom Het Jy My Nie Vertel?
10. Wind Voël Boom Kind

In Africa Even the Flies Are Happy: Selected Poems 1964-1977

vetseun
The I of the Beholder ...... 2002 KWELA
Identity Formation in the Art and Writing of Breyten Breytenbach
Marilet Sienaert

vetseunvetseun
Lady One: Of Love and Other Poems (Boek + CD) . RR0020 RHYTHM RECORDS 2002 HUMAN & ROUSSEAU/HARCOURT
1. Rededication
2. The Poem Of Wisdom
3. No Man's Land met Arno Carstens
4. Une Vie Sans Ailleurs
5. Today I Went Down
6. Ithaka
7. Another Country
8. Snow In A Foreign Night
9. Rebel Song
10. First Light
11. Time
12. The Song Of The Cockroach
13. Urda
14. Dreams Are Wounds As Well
15. When You Are Old And Small
16. Homage To The Perfection Of Wisdom

Arno Carstens, Ernestine Deane, Tim Parr, Paul Riekert, Ben Amato, Laurinda Hofmeyr, Concord Nkabinde, Barry van Zyl, Schalk Joubert, Jean Marais

vetseunvetseun
Mondmusiek (Boek + CD) . RR002 2001 RHYTHM RECORDS / 2001 HUMAN & ROUSSEAU
1. Jy Gee Geboorte Aan Jou Asem/Blomme Vir Boeddha - Jean Marais
2. (My Woorde Is 'n Wind Waar Die Reën Reeds Was) - Albert du Plessis
3. Nagmaal - Paul Riekert
4. Sit, Sien - Jean Marais
5. Ek Sal Sterf En Na My Vader Gaan - Jürgen von Wechmar
6. Hoe Vaak Was Ons Hier Tussen Koeltes Op Die Vloer - Paul Riekert
7. Bruin Reisbrief - Jürgen von Wechmar
8. Selfportret Van 'n Poes-Modernis - Paul Riekert
9. Swart Dood 1348 - Paul Riekert
10. (Tronkvoël) - Albert du Plessis
11. :Is Klaps Par Gel Te Nar? - Jean Marais
12. Hiiiiieeeeeee - Albert du Plessis
13. Noem Dit Hart - Jean Marais
14. Song Of The Masters - Jean Marais
15. Genesis Genees - Albert du Plessis
16. Woordkasteel - Jean Marais

Benguela, Paul Riekert, Jean Marais, Laurinda Hofmeyr

link : rhythmrecords.co.za/mondmusiek

vetseun
Ysterkoei-blues (Digbundel) . 2001 HUMAN & ROUSSEAU
- 'n Versamelbundel (1964-1975)
ISBN: 9780798141871

uit: Die ysterkoei moet sweet (1964), Katastrofes (1964), Die huis van die dowe (1967), Kouevuur (1969), Lotus (1970), Oorblyfsels uit 'n pelgrim se verse na die tydelike (1970), Skryt. om 'n sinkende skip blou te verf (1972), Met ander woorde / Vrugte van die droom van stilte (1973), Plakboek (1994, gedigte uit 1975), 'n Seisoen in die paradys (gedigte) (1976, voor 1975 geskryf), plus meer
Iron Cow Blues

"Hierdie eerste Versamelbundel van Breyten Breytenbach se werk sluit in alle digbundels en ongepubliseerde verse tot net voor sy gevangenskap vir sy betrokkenheid by anti-apartheid aktiwiteite in die sewentigerjare, sowel as die bundel prosagedigte Katastrofes."

vetseun
Lady One: Of Love and Other Poems . 2002 HARCOURT
Lady One: (99 liefdesgedigte) . 2000

vetseunvetseunvetseun
Om Te Breyten kompilasie . GWVCD 24 1999 GALLO
1. Die Maar Man Met Die Groen Trui - Cobus Robinson
2. Soos Ek Sê - Steve Hofmeyr
3. Ek Sal Jou 'n Leeu Gee - Jantjie Blom
4. Ek Issie Klong - David Kramer
5. Die Nag Is Stout - Valiant Swart
6. Ballade Van Ontroue Bemindes - Wouter van de Venter
7. Aa Men!s - Johannes Kerkorrel
8. Dagreis Vir 'n Mens - Amanda Strydom
9. Die Sterre Is Wurms In Die Heelal - Duusman
10. Gedagtes Van Gedigte - Brasse Vannie Kaap
11. Sin Vir Waardes Hol Mannekyne - Paul Riekert
12. Ek Wag In My Hart - Laurinda Hofmeyr
13. Verslag - Piet Botha
14. Oun'' - Mynie Grové
15. Rooiborsduif - Lize Beekman
16. Klanke - Battery 9
17. 'n Brief Van Hulle Vakansie - Lieze Stassen
18. Om Te Breyten - Anton Goosen

18 verskillende musikante neem Breyten Breytenbach se werke onder hande en "om te breyten" word maklik. 'n kompilasie met al die afrikaanse musiekname in die bedryf, geen musiekvorm of styl word uit gelaat nie. dis 'n nuwe en 'n ou suid-afrika cd, vroulik en manlik, teenstrydig en saamstemmend, aanmoedigend en afkeurend. dis alhoewel net in een van die elf tale maar die mense kom uit al die provinsies. groot klein ...
hierdie CD behoort van nou af as voorgeskrewe op skool aangebied, of as dit nie daar pas nie by die sondagskool ten minste. breyten is soos meeste afrikaanse skrywers nie baie adverteer of bemark nie, sy amper abstrakte styl het ook bygedra tot sy kult status. die cover is uit 'n bb digbundel "(yk)".

Die Toneelstuk (Drama) . 2001 HUMAN & ROUSSEAU

vetseun
Woordwerk (Outobiografie) . 1999 HUMAN & ROUSSEAU
- Die kantskryfjoernaal van 'n swerwer
Word Work
ISBN: 9780798139427

"Om te lewe is onaanneemlik, om te reis dalk nog net …" dáárom dat Breytenbach probeer om "die bisarre of die groteske wat deur die nate van ons … bewussyn syg, vas te balpunt."
In hierdie opwindende nuwe bydrae tot die Afrikaanse prosa kyk Breyten Breytenbach met sy kunstenaarsoog na die lewe en al sy kante, en hy vertolk dit met die geskakeerde stemme van die digter. Dit is 'n "selfroman", "opskryfboek", "die kantskryfjoernaal van 'n swerwer" waarin die inskrywings deels afsonderlike stories vorm, maar tog ook 'n geheel vorm deur die tematiese drade wat hulle aan mekaar bind. Hy skryf ervarings op by al die plekke waar hy deur sy nomadiese lewe aandoen, vertel van onthutsende drome, stel ons voor aan uitsonderlike mense, en eindig die boek met 'n ontroerende brief aan sy dogter.

vetseunKOOP/BUYvetseun
Dog Heart, A travel memoir . 1999 FABER & FABER/2000 HARCOURT
Hertzog Prize for Poetry 1999

Vision From the Edge: Breyten Breytenbach Painting the Lines (video, 55min)
met Mary Stephen 1998

vetseun
Boklied (Digbundel) ... 1998 HUMAN & ROUSSEAU
- 'n Vermaaklikheid in 3Bedrywe
ISBN: 9780798138185

as Jan Afrika
vetseun
Papierblom (Digbundel) . 1998 HUMAN & ROUSSEAU
ISBN: 9780798138178
Paper Flower

'n Nuwe bundel gedigte deur Breyten Breytenbach (ofte wel Jan Afrika, wat onder meer staan vir "Jan Alleman" - in Afrika) bly 'n opwindende gebeurtenis. Die subtitel vir sy nuwe bundel is "'n swerfjoernaal" en hier kry ons weer eens die banneling, die nomade, die reisiger - die reis as metafoor. Maar hierdie bundel bevat ook poëtiese verslae van werklike reise en besoeke: aan Montagu, die Boland, Spanje, Frankryk, Viëtnam.
Ampie Coetzee het die volgende gesê oor hierdie werk: "Die neiging tot die elegie, wat al vanaf Breyten se eerste gedigte daar was, word hier deurgevoer tot pynlike herinnerings en nostalgieë: klaagsange vir 'n dooie land, herdenkings van die verlede, 'n sterker bewussyn van die dood - van sy eie dood." En ten slotte sê hy: "… Papierblom het alles: snaaksighede, satire, ironie, woede, sensualiteit, seksualiteit … Maar veral droefheid, die dood … "
Breyten Breytenbach word nie verniet beskou as een van die grootste en belangrikste digters in Afrikaans nie - soos hierdie bundel kan getuig.

Oorblyfsels. 'n Roudig .. 1997
The Remains. An Elegy

Denkend Vuur ................. 1996

vetseun
Memory of Birds in Times of Revolution . 1996 HARCOURT
- Essays on Africa

Colonization, Violence and Narration in White South African Writing . 1996 WITS PRESS
met JM Coetzee, Rosemary Jolly

Uit de eerste hand ...... 1995 MEULENHOF
- Schilderijen, tekeningen en essays

vetseun
Die Hand Vol Vere (Bloemlesing) . 1995 HUMAN & ROUSSEAU
- 'n Bloemlesing Van Die Poësie Van Breyten Breytenbach, Met Twee Briewe
saamgestel, Ampie Coetzee

vetseunKOOP/BUY
Return to Paradise, An African journal . 1993/1994 HARVEST/1995 FABER
met Ricky Vaughan

"South Africa heads toward majority rule, yet Breytenbach is far from optimistic about its future. He sees a civil war raging and the land awash in blood. This] book...is fueled by the sort of rage that produces great literature (Washington Post). A New York Times Notable Book of the Year. Awarded the Alan Paton Prize."
"Breyten Breytenback is one of South Africa's leading literary figures, but has had a long, controversial, complex and painful relationship with his country. Ever since his release from solitary confinement in some of South Africa's worst prisons, he has been writing about the experiences that changed his life. This text is an exploration of his African and South African identity, a journey of the heart and mind into the maelstrom of Black African politics in the 1990s."

Painting the Eye: Compiled for his first one-man exhibition in South Africa . 1993 DAVID PHILIP PUBLISHERS

vetseun
Plakboek ............................. 1993 HOND

vetseun
Groenkloof .......................... 1993 HOND
- Nege landskappe van ons tye bemaak aan 'n beminde
Nine Landscapes of our Times Bequeathed to a Beloved

vetseun
Hart-Lam. 'n leerboek ..... 1991
Sweet Heart (essays)

vetseun
Soos die so. Toktokkie se nagregister . 1990 TAURUS

vetseun
Memory of Snow and Dust . 1990

vetseun
All One Horse ............. 1989/1990 TAURUS
- Fiction and Images

Judas Eye; Self-portrait, Deathwatch . 1988 FABER & FABER/FARRAR STRAUS GIROUX

Boek (Deel een): Dryfpunkt . 1987
Book. Part One (essays)

Memory of Snow and Dust . 1987/1989

End papers: Essays, letters, articles of faith, workbook notes . 1985/1987 MCGRAW-HILL

YK (Die Vierde bundel van Die ongedanste dans) . 1985 MEULENHOF

Lewendood: Kantlynkarteling by 'n digbundel . 1985 TAURUS
- Die eerste bundel van die ongedanste dans
Living Death

Spiegeldood ................... 1984
Mirror Death

vetseun
Buffalo Bill ...................... 1984
- panem et circenses
- 'n binne met oneindig veel buite gelap
- Die tweede bundel van die ongedanste dans

Die ongedanste dans ... 1984

vetseunvetseun
Mouroir (Bespieëlde notas van 'n roman) 1983/1984 FABER & FABER
Mouroir: Mirror Notes of a Novel
Hertzog Prize for Poetry 1984

vetseunKOOP/BUY
The True Confessions of an Albino Terrorist . 1983/1985 FARRAR STRAUS GIROUX/1994 HARCOURT US

In Africa Even the Flies Are Happy . 1983 RIVERRUN PRESS

vetseun
Eklips ............................... 1983 TAURUS
- Die derde bundel van die ongedanste dans
Eclipse

Die miernes swel op ... 1980
The Anthill Bloats ...

Vingermaan (bloemlesing) . 1980

And Death White as Words: An anthology of the poetry of Breyten Breytenbach . 1978 COLLINS
(a bilingual text with English translations)
verban in 1979

Om 'n sinkende skip blou te verf . 1977
verban in 1975
Sinking Ship Blues

Blomskryf (uit die gedigte van Breyten Breytenbach en Jan Blom) (bloemlesing) . 1977 TAURUS
Flower Writing

as BB Lasarus
vetseunKOOP/BUYKOOP/BUYvetseun
A Season in Paradise . 1976 PERSKOR/1980/1994 HARVEST/HJB
Een seizoen in het paradijs, 'n Seisoen in die paradys

"The author describes his three-month visit to South Africa, after spending thirteen years in exile."

Voetskrif ........................... 1976 PERSKOR
Foot Writing
Perskor prize

Babel: schrift 4 .................1975

De boom achter de maan . 1974
The Tree Behind the Moon

Met ander woorde. Vrugte van die droom van stilte . 1974/1977 MEULENHOF
In Other Words, Met andere woorden: Gedichten 1970-1975,
waarin opgenomen Lotus, Oorblyfsels, Skryt, Met ander woorde, Verspreide gedichten

Skryt: Om 'n sinkende skip blou te verf . 1972
Scrit. Painting Blue a sinking Ship
Van der Hoogt prize

Om te vlieg. 'n opstel in vyf ledemate en 'n ode . 1971
To Fly

vetseun
Oorblyfsels. Uit 'n pelgrim se verse na die tydelike . 1970
The Remains

as Jan Blom, Hoang Lien

vetseun
Lotus ................................1970
CNA prize

vetseun
Kouevuur ......................... 1969
Gangrene (Cold Fire)
CNA prize

vetseun
Die huis van die dowe: in die huis van die dowe is die blinde koning . 1967
The House of the Deaf
CNA prize

vetseun
Katastrofes ....... 1964/1981 HUMAN & ROUSSEAU
Catastrophes
ISBN: 9780798111447

vetseun
Die ysterkoei moet sweet . 1964
The Iron Cow Must Sweat
1965: A.P.B. prize


skakels : stellenboschwriters.com/Breyten









2011 06 17-19 - Festival Voor Het Afrikaans: Artiesten: Chris Chameleon, Amanda Strydom, Gert Vlok Nel, Schrijvers: Breyten Breytenbach, Ronelda Kamfer, E.K.M. Dido, Tropentheater, Amsterdam - www.festivalvoorafrikaans.nl
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )