


















Bettie Kemp

Bybelstories LP ............ MFK 85005 1980 MUSIC FOR PLEASURE
Kant een:
1. Dawid En Goliat
2. Daniel In Die Leeukuil
Kant Twee:
1. Jona En Die Vis
2. Noag en Sy Ark
Bettie Kemp, bekende radio en T.V. omroepster vertel op hierdie plaat die bekendste Bybelstories vir kleuters.
skakels :