


















B.E.P. du Toit (Du Toit, B.E.P.)
2007 - Die Oop Pad (LAPA UITGEWERS)
2006 - Inkeer na geluk (LAPA UITGEWERS)
2005 - Liefde is 'n Klokkespel (LAPA UITGEWERS)
2005 - Reënboogmeisie (LAPA UITGEWERS)
2005 - Waag Dit, Erika! (LAPA UITGEWERS)
2004 - Ek is Olivia (LAPA UITGEWERS)
2004 - Roep Van Die Houtkapper (LAPA UITGEWERS)
2003 - Liefde Gee 'n Tweede Kans (LAPA UITGEWERS)
2003 - Liefdesoffer Op Dwarswater (LAPA UITGEWERS)
2003 - 'n Man soos Hanna (LAPA UITGEWERS)

Lang Pad Huis Toe .......... KAGISO

Die verhaal van Johanna Brandt (Biografie) . 1999 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9780620244336
Rabbedoe, rebel, vurige patriot, konsentrasiekampverpleegster, spioen, skryfster, feminis, natuurgeneser, mistikus … hier word die verstommende verhaal vertel van Johanna Brandt, wat as jong vrou verskeie sleutelrolle in die Anglo-Boereoorlog gespeel het en in later jare as predikantsvrou dikwels 'n omstrede figuur was weens haar destyds vreemde idees en praktyke.
skakels :