Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Benjamin Blommetjie Die Olifant
vetseun
3DVD ........................

vetseun
3DVD .........................
Die Dieretuin Konsert
Benjamin Op Die See
Benjamin In Die Steentydperk
Benjamin Die Kok
Benjamin Die Butler
Waar Is Otto?

vetseun
DVD .........................

Benjamin Die Ridder
Benjamin lees vir Otto uit 'n storie van dapper ridders. Hul wens dat hul ridders kan wees.

Benjamin en Bibi
Benjamin en Otto speel bal en mnr. Goedhard vra dat hul liewer in die speelpark moet gaan speel want daar kan hul niemand pla nie. Daar ontmoet hul toe vir Bibi.

vetseun
DVD .................................

Speurder Benjamin

vetseun
DVD .................................

Die Ballonresies
Benjamin en Otto wil deel neem in die Lugballon resies teen Die Barron. Enigste probleem is dat hulle nie 'n Lugballon het nie.
Uiteindelik vind hulle 'n ou Lugballon vol gate wat hulle self regmaak. Kom deel in die avontuur saam met Benjamin en Otto om te sien wie die resies sal wen.

Taxibestuurder
Mnr. Goedhardt het tandpyn en moet na die Tandars toe gaan. Alle Taxi Bestuurders is siek en Benjamin stel voor dat hy 'n Taxi sal bou wat groot genoeg is vir hom om te bestuur sodat hy kan help om almal rond te ry.
Dit gaan dol. Deel in die avontuur om die Burgermeester se toespraak te gaan haal en om Vlekkie die hond op te spoor.

vetseun
DVD ..................................

Benjamin die Butler
Tydens die reen het dit baie ingereen by mnr. Goedhart se huis. Carel kan nie die dak regmaak nie want daar is nie geld nie. Benjamin besluit om werk te gaan soek om geld in te samel sodat die dak reggemaak kan word.

Waar is Otto?
Dit is Otto se verjaarsdag en hy kry by Carel 'n boek oor grotte en by Benjamin 'n flits. Hy is baie opgewonde hieroor. Dit lei tot nuwe opwinding.

vetseun
DVD 60min ........ SBDD002

Benjamin in die steentydperk
Otto vertel vir Benjamin hoe interessant die skool is vandat hul leer van die steentydperk. Hulle is opgewonde toe hul besef dat daar in die museum 'n nuwe uitstalling hieroor gaan wees. Hulle moet dit gaan ontdek.

Benjamin die kok
Benjamin en Benjamin en Otto het lekker geslaap. Toe hulle wakker word, is Benjamin baie honger. Die kos wat Carel vir Benjamin bring, lyk glad nie lekker nie en hulle besluit om iets te gaan koop.
Toe hulle daar aankom, laat geen restaurant Olifante toe nie. Daar is wel 'n nuwe restaurant wat burgers verkoop. Hulle maak vir Benjamin 'n reuse Olifant Burger.
Maar, hy bly steeds honger! Benjamin kry 'n briljante plan om sy eie restaurant oop te maak. Kom kyk hoe Benjamin Die Kok 'n T.V. kok word...

vetseun
DVD ...................... SBDD001

Die Dieretuin konsert
Mnr. Goedhart is baie bekommerd want die dieretuin het nie meer geld nie en hy weet nie waar hulle geld gaan kry om voort te bestaan nie. Om alles te kroon het daar 'n baba olifant per pos aangekom en hierdie olifant kon praat! Hulle het hom sommer Benjamin Blommetjie genoem. Hul moes 'n plan beraam om die dieretuin te red.

Benjamin op die See
Dit is baie warm en almal sukkel in die hitte. Benjamin en Otto is hawe toe want dis lekker koel daar. Daar speel hulle dat hul seerowers is.


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)