Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Zebulon Dread (Dread, Zebulon)
vetseun
The Angst Quadrilogy . 2004 ZEBULON DREAD
vetseunvetseun
09042004 OUDTSHOORN SANW VIDEOSAAL
2004 27 04, Obz Café, CT Zebulon Dread - Othello vannie Kaap

vetseunvetseun
'n Brak Kak in Waterkloof . 2003 ZEBULON DREAD

04042003 OUDTSHOORN SANW VIDEOSAAL
anarkans/flyer/20030303woordfeesa bk
anarkans/flyer/200208zebulondread
uit die donker van die nou massiewe verhoog verskyn die vrees van party en die herder van ander, die vark, zebulon dread, geklee in 'n wit pak met swart hemp en afrikajas, en sommer so in die woorde in, sinne en kore, baie, die omringende sosiale en pilitieke, ras en seksuele wêreld word opgesom, gedissekteer en ver-collage.
die ernstige begin waarin die man se ouers en geskiedenis gebuitelyn is word deur 'n skaam glimlag afgeblaas en met die satiriese vervatting word ons gesigsuitdrukkings en wat dit weggee die volgende onderwerp, die lag en vashou die punchline van die volgende storie, die stilbly word die afwagtimg en geen droom nie bewaarheid of ten minste geskend nie. elliot josephs se oogpunt word nie noodwendig deur die uitgeskreeude woorde gereflekteer nie maar zebuon dread gee uiting aan baie vasgekoude waarhede vinnig.
insluitend 'n klomp nasionale liedere, grappe, stories, verwysings na voorouers, boeke, kannibalisme, rassehaat en rasseliefde, en hedendaagse persoonlike gevoelens, trek zebulon dread mens diep in die mistige oerwoud wêreld van die super-aanraak-persoonliking-realteit in.
anarkans/flyer/20021003mgzebulon transkripsie volg

vetseun
Memoirs of a Closet Guerilla . 2002 ZEBULON DREAD

2002 09 02-12, The Warehouse, CT, hotnotsgot PLUS 13, 14 XTRA ZEBULON DREAD, nuwe show, flyer, computicket.coza

vetseun
Moonlit Love ............. 1999 ZEBULON DREAD

'n roman, opgedra aan zebulon se ma, sagter en vertellend van die invloed

vetseun
City of Nine Gates ... 1999 ZEBULON DREAD

dikker en is "my laughter to my father" 'n verdere vertelling van jeug ervarings en verhoudings tussen mans.

vetseun
Blackheart Poet ...... 1999 ZEBULON DREAD

'n vorentoe tussen die oë digbundel vol bloedige en harde woorde
die kontroversiële word deur feitlike interpretasie gedemp en deur verskillende vloekwoorde en verduidelikings verstaan mens die hare-krishna/rastafarian/afrikaner/hotnot se liefde.

vetseun
Hei Voetsek! No 9 ...................

vetseun
POE$$!! ....................................

vetseun
Hei Voetsek! ...........................

vetseun
Hei Voetsek! ............................
HEI VOETSEK! editorial
dull ouma ministress of injustice
ouma bushy speaks
the new age wankers
letters from the asylum froth
gripes and grunts
a message from the upyours angel
letter to the radio god
porn pron give me porn
illegitimate daughter of van riebeeck speaks
rainbow rainbow on the wall who is the silliest twat of all?
'n brak kak in waterkloof ('n novelle deur zebulon dread)
a very special message grand finale
'n totale teen-die-stroom-magazine wat deur man (links) op voet verkoop word by allehande vakansie-oord / bymekaarkomplekke. dit bevat van die mees vrylik gebruikde afrikaans en engels ook. spoor die man nou op en kry vir jou 'n kopie.

vetseun
Hei Voetsek! ...........................

vetseun
Hei Voetsek! 5 ...........................


skakels : za@playFest article "in bad taste" Arts festival or Boerfest? - roekeloosDie Zebulon Faktor - namibianBeware, There's An Obnoxious Darkie Out There - artthrob - dispatchMulder rejects media slurs on Afrikaners The return of Zebulon Dread - www.sn.apc.org/I and I vs the Whore of Babylon - sundaytimesPride and prejudice - worldonlineUp The Creek 2001 - anc.org.zaCape Town June 7 Sapa - iafrica.comLos Casper, Shane en Zebulon uit - monitorenspektrumsabc.coza ZEBULON(klank)








2003 03 03-09 - Woordfees 2003: 2003 sien menigde woordlesings, voorlesings ens. saam met musiek en gedigte, Valiant Swart, Laurika Rauch, Brixton Moord En Roof Orkes, Nataniël, Kobus!, Laurinda Hofmeyr, Delta Blue, Hans du Plessis, Randall Wicomb, Vlam, Anton Goosen, Zebulon Dread, Dalene Matthee, Henning Pieterse, ddisselblom, en baie meer ... website
vetseun
vetseun


vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )