Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Bartho Smit (Smit, Bartho)

1985 - Putsonderwater: 'n toneelstuk in vier dele
1985 - (Bartho Smit Vertalings 1-5) Akademieprys vir Vertaalde Werk Drama
1984 - Strindberg, Dodedans / Pase (Bartho Smit-vertalings 3)
1984 - Bartho - Bartho Smit; Chris Barnard (PERSKOR)
1981 - Die Keiser - 'n analise: 'n inleiding tot Bartho Smit se drama - Charles Malan (PERSKOR)
1978 - (Putsonderwater, Moeder Hanna, Christine en Die verminktes) Hertzogprys Drama

vetseunvetseun
Die Keiser ............ 1977/1998 PERSKOR
(Variasies op 'n sprokie van Hans Andersen)

vetseun
Bacchus In Die Boland . 1974 PERSKOR

vetseun
Christine .................. 1971 TAFELBERG

"Een van die boeiendste en tegnies mees verbeeldingryke stukke in die jonger Afrikaanse drama." J. P. Smuts in Die Afrikaanse literatuur sedert Sestig
"Die groot winste van die drama Ie in die besonder virtuose oorgange tussen die terugflits-, vooruitflits- en ander tonele. Hierdeur verkry die stuk verbasende jukstaposisies." John Miles in Die Vaderland
"Die skuld- en straftema vind in die drama duiddik en omlynd gestalte in 'n menslike drama wat hier afsped; dit word 'n beeld van die nood van die menslike hestaan." A. van Zyl in Die Volksblad - omslag

1960 - Don Juan: Onder die Boere

Losgoed
Moeder Hanna
Sestigers In Woord En Beeld


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )