


















Barend J. Toerien (1921-) (Toerien, Barend J.)
Laurinda Hofmeyr - Dagboek (Barend Toerien) VID >>> (2021) --wasgoedlyn--

Om te onthou (Digbundel) . 2006 PROTEA BOEKHUIS
- Versamelbundel ter viering van die digter se 85ste jaar
verskeuse, Louise Viljoen
ISBN: 9781869190965

Die wegraak van Frans Joosten . 2004 PROTEA BOEKHUIS
Vroeg in die agtiende eeu rapporteer 'n jong vrou aan die landdros van Drakenstein dat haar man verdwyn het. In die ondersoek wat hierop volg, word veel meer as moord oopgevlek. Die skommelende wa wat die verdagtes Kasteel toe dra vir ondervraging laat 'n bloedspoor wat op die Buitengereg eindig - waar liggame deur die voëls van die hemel verteer word. En oor alles hang dié vraag: Waar eindig geregtigheid en waar begin daardie donker labirint van wreedaardigheid waartoe net die mens in staat is?
'n Boeiende oorvertelling van grusame ware gebeurtenisse aan die Kaap. - graffitibooks.co.za

Die Huisapteek (Digbundel) . 2001 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781919825366

Augustus in Moskou . 1992 TAFELBERG
- 'n Reisjoernaal
ISBN: 9780624031321
Barend Toerien was in die skare voor die Kremlin daardie dramatiese Augustus in 1991 toe die USSR finaal in duie gestort het.
1991 - Parte speel (TAFELBERG)

'n Plek op die land: Catskillverse . 1985
1963 - 39 Gedigte
1960/1963 - Gedigte (NASIONALE BOEKHANDEL)
skakels :