Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Azure
vetseun
film 26min ................... 2002

regisseur, Meg Rickards

'n inheemse ware verhaal van 'n jeugdige se ervarings in die dwelm- en bendelewe waarvan te veel kan getuig.
die filmwoorde is aangepas uit K Sello se Thirteen Cents, 2000 en die produksie is deur jon savage en margot moses behartig.
ook die klankbaan bring 'n kombinasie van mense bymekaar vir die floreer van die projek-film. local hero's en musikale ontloters, BVK kollaboreer met Los Angeles gebaseerde Christopher Tim om 'n nuwe smaak te maak.

"Based on the story 'Thirteen Cents' by K. Sello Duiker and adapted by Meg Rickards, this is an exquisite piece about life on Cape Town' streets. Between the postcard mountain and the sea exists a world of homelessness. Azure sleeps on the beach and washes cars during the day in order to survive. But his life changes when he is conned by a local gangster into getting involved in illegal activities. The film is a collaboration between people on the street, real gangsters and homeless kids, and the filmmakers, and it is a commendable collaboration." - lib.uct.ac.za


skakels : ntva.org.za : sa film site info















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )