Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Attie Gerber (Gerber, Attie)
vetseun
Bôgom (Diere) ................ 2004 LAPA UITGEWERS
ISBN: 9780799333169


Hulle streke word in die joernale van ontdekkingsreisigers beskryf, en bobbejane is hoofkarakters in die werke van skrywers, digters, sangers, kunstenaars en wetenskaplikes. Hoe vroeg in ons geskiedenis het mense al swaarde met bobbejane gekruis? Watter ervaringe het binnelandse reisigers met hulle gehad? Hoe het bobbejane ons taal, plekname, gedigte, prosa, musiek, spotprente en volksverhale beïnvloed? Wat behels, volgens Marais, die siel van die bobbejaan? Bôgom kyk ook na die eienskappe en gedrag van bobbejane en dit is met meer as 150 toepaslike foto s geïllustreer. Dié fotoboek fokus ook op bobbejane se bewaringstatus en hoe hulle die aanslae van die mens oorleef het.

skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )