Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
ATKV-pryse

2004 - Daniel Hugo (Tien Jaar van Demokrasie en die Letterkunde) (ATKV Veertjie-toekenning)

2003 - Jaco Jacobs (Pretpark) (ATKV-kinderboektoekenning)

2002 - Martie Preller (Die Balkieboek) (ATKV- kinderboektoekenning)

2001 - Leon de Villiers (Elsie soek 'n strooihoed) (ATKV- kinderboektoekenning)

1999 - François Bloemhof (Die speletjie (Rillers)) (ATKV-prys)
1998 - Marianna Brandt (Die Mieliestronkpop) (ATKV-prys)
1998 - François Bloemhof (Kamer 13 (Rillers)) (ATKV-prys)
1997 - François Bloemhof (Die waterding (Rillers)) (ATKV-prys)
1996 - Nanette van Rooyen (Maaneiers/Moon Eggs) (ATKV-prys)

1996 - Martie Preller (Daar's 'n spook in my kas) (ATKV-kinderboektoekenning)

1994 - Marlene le Roux (Sterling) (ATKV-Toekenning)

1991 - Riana Scheepers (Die ring in die vuur) (ATKV-Prosaprys)

----------------------------

ATKV-kinderboektoekennings 2003
Kategorie 3 - 6 jaar: Parmant - Leon de Villiers, illustrasies, Samantha van Riet
Kategorie gr 1 - 3: Manie se motor - Una Koch, illustrasies, Alta Joubert
Kategorie gr 4 - 5: Erik en die kido-dinges - Leon de Villiers
Kategorie gr 6 - 7: Pretpark - Jaco Jacobs
Kategorie gr 8 - 10: Koning Henry - Carina Diedericks-Hugo.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)