Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Anton Rupert (Rupert, Anton)
vetseunvetseun
Anton Rupert: 'n Lewensverhaal . 2000 TAFELBERG
Anton Rupert: A Biography . 2000 TAFELBERG
- Ebbe Dommisse, Willie Esterhuyse

"Die merkwaardige verhaal van die Suid-Afrikaanse magnaat en weldoener Dr. Anton Rupert word hier vir die eerste keer volledig vetseunen sonder doekies omdraai vertel. Dit is die verhaal van 'n seun uit die Karoo wat in die Depressie grootgeword het. Hy het nie, soos Harry Oppenheimer, ryk ge-erf of sy miljoene uit mynbou gemaak nie. Sy Rembrandt-groep was vervaardigers wat wêreldbekend geword het met handelsmerke soos Cartier, Dunhill en Mont Blanc. Binne enkele dekades is 'n familiedinastie opgebou wat die Ruperts, naas die Oppenheimers, een van die rykste families in Afrika gemaak het. Maar Rupert is gedryf deur veel meer as die vergaar van rykdom. Hy staan vir deelgenootskap en saambestaan en bots gevolglik telkens met die politieke leiers van die dag. Hy bevorder ook die kunste, kultuur- en natuurbewaring en begin oorgrensparke, 'n internasionale vernuwing wat vandag nog telkens nuus maak." - loot.co.za

vetseun
Wie In Wondere Glo . 1967 NASIONALE BOEKHANDEL


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)