Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Antjie Krog (1952-) (Krog, Antjie)

2020 11 13 - Suidoosterfees: Vers En Vrou met Diana Ferrus, Shirmoney Rhode, Antjie Krog, Truïse Prinsloo en Nelleke de Jager, kykNET Atlantic Studios, Montague Gardens, Jakes Gerwel-Gesprekke, Bespreek: francois.abrahams@media24.com, 16:00, Gratis
vetseun

vetseun
Mankepank En Ander Verse . 2011 TAFELBERG
Illustrasie: Diek Grobler
ISBN: 9780624052562

Vir ouderdome 8-88 jaar. 'n Keur van net meer as dertig nuwe, sowel as voorheen gepubliseerde verse deur wereldbekende digter en skrywer Antjie Krog. Mankepank en ander monsters het oorspronklik in 1985 verskyn (met illustrasies deur Hannetjie de Clercq). Al 21 gedigte is weer hier opgeneem, tesame met 'n aantal voorheen ongepubliseerde verse. Hier is feetjies, monsters, spoke, en 'n reus; vreemde omies, Antjie Somers en die tokkelos. In Diek Grobler se illustrasies is daar 'n wisselende mate van realisme en fantasie, soos wat elke gedig dit vereis. Diek Grobler en vennoot Charles Badenhorst se animasiereeks "Uit die Bloute" word sedert 2010 op kykNET gesien. Hulle werk is plaaslik bekroon met 'n SAFTA en in die buiteland by die beroemde KROK Internasionale Animasie Fees.

vetseun
Digter Wordende (Digbundel) . 2009 HUMAN & ROUSSEAU
- 'n Keur Uit Die Gedigte Van Antjie Krog
ISBN: 9780798149266

Die skrywer se eie keur uit haar gedigte. Honderd en vyftien gedigte uit al haar bundels is ingedeel volgens temas: liefdesgedigte, gesinsgedigte, skryfgedigte, politieke gedigte en gedigte uit Lady Anne.

vetseun
Fynbos feetjies ............. 2007 UMUZI
Fynbos fairies ............... 2007 UMUZI
Antjie Krog; Fiona Moodie

vetseunvetseun
Nuwe Stemme 3 ............. 2005 TAFELBERG
Antjie Krog; Alfred Scheffer LAUNCH met Jan Blohm + Riku Lätti
Redakteur: Alfred Schaffer
Saamgestel, Antjie Krog; Alfred Schaffer
ISBN: 9780624042884

Die digters in Nuwe Stemme 3 se iets op 'n heel ongewoon nuwe manier, of hulle se iets wat nog nie in Afrikaans gese is nie. Die jonger digters probeer duidelik wegkom van die bagasie van die ouer digters en hulle verlede. Hulle ondersoek veral twee moontlikhede: die een is die bekende gebrandmerkte Engfrikaans wat digters toelaat om op 'n natuurlike manier tussen tale en dialekte, tussen internet en massamedia te vleg en sodoende die eenvoudige praattaal van die jeug ook die taal van hulle gedigte te maak. Die tweede moontlikheid wat in Nuwe Stemme 3 ondersoek word, is 'n nogal nuwe ontwikkeling in Afrikaans.

vetseun
Verweerskrif (Digbundel) . 2006 UMUZI
ISBN: 9781415200063
redigeer, Annari van der Merwe
Body Bereft (Digbundel). 2006 UMUZI

vetseun
'n Ander tongval (Outobiografie) . 2005 TAFELBERG
ISBN: 9780624042099

Die topverkoper, A Change of Tongue, in sy oorspronklike Afrikaans. Ons mees geliefde, hartstogtelik uitgesproke digter en skrywer se eie verhaal, innig verweef met dié van ons land en ons kontinent.

vetseun
Die sterre sê 'tsau' ........... 2004 KWELA
- /Xam-gedigte van Diä!kwain, Kweiten-ta-//ken, /A!kúnta, /Han#kass'o en //Kabbo
The Stars Say 'Tsau' ......... 2004 KWELA
- /Xam Poetry of Dia!kwain, Kweiten-Ta-//Ken, /A!kunta, Han#kass'o, and //Kabbo

2004 - Lady Anne (Digbundel) (BEST BOOKS)
ISBN: 9780798144476

vetseun vetseun
Eerste gedigte .............. 2004 HUMAN & ROUSSEAU

vetseun
A Change Of Tongue . 2003 RANDOM HOUSE

vetseun
Met Woorde Soos Met Kerse (Digbundel) . 2002 KWELA
ISBN: 9780795701184

Verse in inheemse Afrika-tale is grootliks onbekend buite dié taalgemeenskappe.
Om Afrikaanstaliges toegang te gee tot die ander digtradisies in die land, het Antjie Krog met die hulp van 'n span medewerkers gedigte uit Xhosa, Zulu, Ndebele, Swati, Tsonga, Venda, Noord-Sotho, Setswana en Suid-Sotho gekies en in Afrikaans verwerk. Die bundel open egter met verse van die uitgestorwe Xam van die Noord-Kaap. 'n Deurlopende en boeiende vertelling plaas die verse binne 'n verwysingwêreld wat hulle meer toeganklik maak.

vetseunvetseunvetseun
Country Of My Skull ..... 2002 RANDOM HOUSE

Krog captures the complexity of South Africa's Truth and Reconcilliation Commission in a personal narrative, taking the reader beneath the big movements of the Truth Commission and beyond, into the heart of what it means to be a South African today. Originally published by Jonathan Cape.
sien In My Country film

vetseun
Down to my Last Skin 2000 RANDOM HOUSE

vetseun
Kleur kom nooit alleen nie (Digbundel) . 2000 KWELA
ISBN: 9780795701177

In 'n paar opsigte verskil hierdie digbundel van Antjie Krog se vorige werk: vir die eerste keer beweeg die verse ook buite Suid-Afrika - elders in Afrika en ook Europa.
Die verse staan in die teken van 'n soeke na identiteit op die kontinent en die vind van 'n plek binne die Afrika-bestel.
Soos in haar vorige bundels hanteer Krog ook in hierdie bundel die persoonlike, die politiese en die land(skap). - graffitibooks.co.za

2000 - Country of My Skull: Guilt, Sorrow, and the Limits of Forgiveness in the New South Africa (THREE RIVERS PRESS)
1998 - Die dye trek die dye aan, saamgestel, Johann de Lange; Antjie Krog (HUMAN & ROUSSEAU)

vetseun
Country Of My Skull . 1998/1999 VINTAGE

'This is Antjie Samuel reporting from Ladybrand'. For more than two years Antjie Krog worked in acute engagement with the many voices that arose in and around South Africa's Truth and Reconciliation Commission. From the legislative genesis of the Commission, through the testimonies of victims of abuse and violence, and the activities of apartheid's operatives, the appearance of Winnie Madikizela-Mandela, former president PW Botha's courthouse press conference, the Commission's meeting with the media on Robben Osland early in 1998 - this award-winning poet leads us on an extraordinary odyssey. Country of My Skull captures the complexity of the Truth Commission's work in a uniquely personal narrative which is harrowing, illuminating and provocative. Krog's powerful prose lures the reader actively and inventively through a mosaic of insights, impressions, and secret themes, taking us beneath the big movements of the Truth Commission - and beyond into the very heart of what it means to be a South African today.
sien In My Country film

1997 - Account of a Murder, vertaal, Karen Press

vetseun
Losvoor! .............................. 1996 SHUTER & SHOOTER
- 'n Versameling van Afrikaanse poesie.
ISBN: 9780796009470

These unique South African stories are available in three levels with four books in each. The blue readers are for first-time readers in English and can be followed by the red and then the yellow readers. Suitable for children between 9 and 12. A teacher's guide is also available, and offers teaching hints, worksheets and support activities for all the stories.

1995 - Gedigte 1989-1995
1995 - Relaas van 'n Moord / (Account of a Murder, vertaal, Karen Press)
1994 - Siklus
1992 - Deurloop: keur uit die essays van Dot Serfontein, saamgestel
1990 - (Lady Anne) Hertzogprys Poësie
1989 - Die Rottevanger van Hameln (vertaal, Robert Browning), ilustrasies deur Cora Coetzee

vetseun
Lady Anne .......................... 1989

1985 - Jerusalemgangers
1981 - Otters in Bronslaai
1974/1980 - Beminde Antarktika (HUMAN & ROUSSEAU)

vetseun
Mannin ................... 1974/1980 HUMAN & ROUSSEAU

1973 - (Januarie-suite) Eugène Maraisprys
1972 - Januarie-Suite

vetseun
Dogter van Jefta ......... 1970 HUMAN & ROUSSEAU

vetseun
Drumpel (Digbundel) ....... 1970
Antjie Krog; Barrie Hough

flyers :
20 Oktober tot 19 November 2006 - Antjie Krog en Tom Lanoye, "Geletterde Mensen" bassons.org


skakels :







2018 09 - Festival Voor Het Afrikaans 2018, Vlaams Cultuurhuis de Brakke Grond, Amsterdam
2018 09 22 - Expozaal: Gert Vlok Nel, Zelda le Grange, Riku & Jackie Lätti, The Elzabad Voices, Leoni Jansen, Concert: Stefan Dixon, Hannelore Bedert, Joep Pelt & Churchil Naudé, Laurika Rauch & Loki Rothman, Presentatie: Leoni Jansen - Rode Zaal: Theater: Sandra Prinsloo (Moedertaal) - Boogzaal: Ellen (Die Ellen Pakkies Storie) - Markt: Gert Vlok Nel, Zelda le Grange
2018 09 23 - Expozaal: Laurika Rauch & Loki Rothman, Antjie Krog & Churchil Naudé & Jolyn Phillips, Theater: Krotoa Eva Van de Kaap, Concert: Grote Wasgoedlyn-Finale - Rode Zaal: Theater: Sandra Prinsloo (Moedertaal) - Boogzaal: Documentaire: Fonteine van die Dorsland, Film: Die Rebellie Van Lafras Verwey - Markt: Antjie Krog
vetseun


2016 04 08-10 - A.K.A Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam: Films: Dis Ek, Anna, Sink, 'n Man Soos My Pa, Faan Se Trein, Ballade Vir 'n Enkeling, Abraham - ATKV - Fopspeen Filmverse, A.K.A Awards: Beste film - Sink, Beste dokumenter - Between The Devil And The Deep, TV-produksies: 'n Ander Wêreld met Coenie, Ruk En Riel, 'n Song Vir Emily, Afrikaaps, Literatuur: Antjie Krog, Ingrid Winterbach, Bettina Wyngaard, Ena Jansen, Emma Huismans, Marita van der Vyver, Fanie Olivier, Nicol Stassen, Joost Nijsen (Podium Uitgevers), Tom Lanoye, Christine Otten, Charles den Tex, Anneloes Timmerije, Poetry Circle Nowhere; vertalers, Robert Dorsman, Karina van Santen, Martine Vosmaer, Rob van der Veer, Titia Palthe, Ingrid Glorie, ook Michael le Cordeur, Tertius Kapp, Anne-Marie Beukes, Joris Cornelissen, Jaap Goedegebuure, Eep Francken, Harry Wels, Bart Bouwman, Bart Luirink, Pieter Muysken, André P. Brink-herdenking, Poetry Circle International, Compagnietheater, Amsterdam
vetseun

2016 04 08-10 - A.K.A Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam: "Die Kaap Kom Amsterdam Toe" A.O Jack Parow, De Likt, Leslie Javan, Theatergroep Flint, Trippie, Abraham, Dis Ek, Anna, Antjie Krog, Trantaal Broers, Poetry Circle Nowhere, Afrikaaps, Tribal Echo, Francois van Coke, Majozi, Laurinda Hofmeyr, Die Heuwels Fantasties, Emo Adams, Kaap-Maleis Koor, HemelBesem, YOMA, Tom Lanoye, Marita van der Vyver, Ingrid Winterbach, Ronelda Kamfer, Christine Otten, Deon Maas, Bettina Wyngaard, Charles den Tex, Tertius Kapp, Sandile Magbu, Bart Luirink, Ena Jansen, Sonneblom, Stille Water, 'n Song Vir Emily, Faan Se Trein, Sink, 'n Man Soos My Pa, Ballade Vir 'n Enkeling, Compagnietheater, Zuid-Africahuis, Melkweg, Rialto - www.aka.festivalvoorhetafrikaans.nl
vetseun
2016 04 08-10 - A.K.A Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam: Karen Zoid, Les Javan, Kaap-Maleier Koor, Ingrid Winterbach, Jack Parow, Francois van Coke, Antjie Krog, Tribal Echo, HemelBesem, De Likt, Theatergroep Flint, Poetry Circle Nowhere, Nathan Trantraal, New World Dance Theater, Beeskraal en nog vele meer, program wordt bekend gemaakt in Jan 2016.
vetseun


2013 06 13-16 - Festival Voor Het Afrikaans: Literatuur: Antjie Krog, Ronelda Kamfer, Louis Janse van Vuuren, Etienne van Heerden, Gert Vlok Nel, Muziek: Luna Paige, Christoff Beukes, Radio Kalahari Orkes, David Kramer se Karoo, Stef Bos, Gerard van Maasakkers, Anne van Veen, Karin Hougaard, Emo Adams, Helena Hettema, Niël Rademan. Theater & Cabaret: My Naam is Ellen Pakkies en Theater aan de Braak. Rock/Rap/HipHop: Bittereinder & Tim Beumers, Van Coke Kartel, Wambuseun, Jack Parow. Film: Die Verraaiers, Die Wonderwerker, Rooiland. 13 @ Melkweg Amsterdam / 14-16 @ TAHS, Den Haag - www.festivalvoorafrikaans.nl
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)