







.....
Antjie Krog (1952-) (Krog, Antjie)

Digter Wordende (Digbundel) . 2009 HUMAN & ROUSSEAU
- ´n Keur Uit Die Gedigte Van Antjie Krog
ISBN: 9780798149266
Die skrywer se eie keur uit haar gedigte. Honderd en vyftien gedigte uit al haar bundels is ingedeel volgens temas: liefdesgedigte, gesinsgedigte, skryfgedigte, politieke gedigte en gedigte uit Lady Anne.


Fynbos feetjies ............. 2007 UMUZI
Fynbos fairies ............... 2007 UMUZI (kalahari.net)
Antjie Krog; Fiona Moodie



Nuwe Stemme 3 ............. 2005 TAFELBERG
Antjie Krog; Alfred Scheffer LAUNCH met Jan Blohm + Riku Lätti


Verweerskrif (Digbundel) . 2006 UMUZI
ISBN: 9781415200063
redigeer, Annari van der Merwe
Body Bereft (Digbundel). 2006 UMUZI (kalahari.net)


´n Ander tongval (Outobiografie) . 2005 TAFELBERG
ISBN: 9780624042099
Die topverkoper, A Change of Tongue, in sy oorspronklike Afrikaans. Ons mees geliefde, hartstogtelik uitgesproke digter en skrywer se eie verhaal, innig verweef met dié van ons land en ons kontinent.


Die sterre sê 'tsau' ........... 2004 KWELA
- /Xam-gedigte van Diä!kwain, Kweiten-ta-//ken, /A!kúnta, /Han#kass'o en //Kabbo
The Stars Say 'Tsau' ......... 2004 KWELA (kalahari.net)
- /Xam Poetry of Dia!kwain, Kweiten-Ta-//Ken, /A!kunta, Han#kass´o, and //Kabbo
2004 - Lady Anne (Digbundel) (BEST BOOKS) (kalahari.net)
ISBN: 9780798144476


Eerste gedigte .............. 2004 HUMAN & ROUSSEAU


A Change Of Tongue . 2003 RANDOM HOUSE


Met Woorde Soos Met Kerse (Digbundel) . 2002 KWELA
ISBN: 9780795701184
Verse in inheemse Afrika-tale is grootliks onbekend buite dié taalgemeenskappe.
Om Afrikaanstaliges toegang te gee tot die ander digtradisies in die land, het Antjie Krog met die hulp van ´n span medewerkers gedigte uit Xhosa, Zulu, Ndebele, Swati, Tsonga, Venda, Noord-Sotho, Setswana en Suid-Sotho gekies en in Afrikaans verwerk. Die bundel open egter met verse van die uitgestorwe Xam van die Noord-Kaap. ´n Deurlopende en boeiende vertelling plaas die verse binne ´n verwysingwêreld wat hulle meer toeganklik maak.


Country Of My Skull ..... 2002 RANDOM HOUSE
Krog captures the complexity of South Africa´s Truth and Reconcilliation Commission in a personal narrative, taking the reader beneath the big movements of the Truth Commission and beyond, into the heart of what it means to be a South African today. Originally published by Jonathan Cape.
sien In My Country film
2000 - Down to my Last Skin (RANDOM HOUSE) (kalahari.net)


Kleur kom nooit alleen nie (Digbundel) . 2000 KWELA
ISBN: 9780795701177
In ´n paar opsigte verskil hierdie digbundel van Antjie Krog se vorige werk: vir die eerste keer beweeg die verse ook buite Suid-Afrika - elders in Afrika en ook Europa.
Die verse staan in die teken van ´n soeke na identiteit op die kontinent en die vind van ´n plek binne die Afrika-bestel.
Soos in haar vorige bundels hanteer Krog ook in hierdie bundel die persoonlike, die politiese en die land(skap). - graffitibooks.co.za
2000 - Country of My Skull: Guilt, Sorrow, and the Limits of Forgiveness in the New South Africa (THREE RIVERS PRESS) (kalahari.net)
1998 - Die dye trek die dye aan, saamgestel, Johann de Lange; Antjie Krog (HUMAN & ROUSSEAU)


Country Of My Skull . 1998/1999 VINTAGE
'This is Antjie Samuel reporting from Ladybrand'. For more than two years Antjie Krog worked in acute engagement with the many voices that arose in and around South Africa´s Truth and Reconciliation Commission. From the legislative genesis of the Commission, through the testimonies of victims of abuse and violence, and the activities of apartheid´s operatives, the appearance of Winnie Madikizela-Mandela, former president PW Botha´s courthouse press conference, the Commission´s meeting with the media on Robben Osland early in 1998 - this award-winning poet leads us on an extraordinary odyssey. Country of My Skull captures the complexity of the Truth Commission´s work in a uniquely personal narrative which is harrowing, illuminating and provocative. Krog´s powerful prose lures the reader actively and inventively through a mosaic of insights, impressions, and secret themes, taking us beneath the big movements of the Truth Commission - and beyond into the very heart of what it means to be a South African today.
sien In My Country film
1997 - Account of a Murder, vertaal, Karen Press
1995 - Gedigte 1989-1995
1995 - Relaas van ´n Moord / (Account of a Murder, vertaal, Karen Press)
1994 - Siklus
1992 - Deurloop: keur uit die essays van Dot Serfontein, saamgestel
1990 - (Lady Anne) Hertzogprys Poësie
1989 - Die Rottevanger van Hameln (vertaal, Robert Browning), ilustrasies deur Cora Coetzee

Lady Anne .......................... 1989
1985 - Jerusalemgangers
1981 - Otters in Bronslaai
1974/1980 - Beminde Antarktika (HUMAN & ROUSSEAU)

Mannin ................... 1974/1980 HUMAN & ROUSSEAU
1973 - (Januarie-suite) Eugène Maraisprys
1972 - Januarie-Suite

Dogter van Jefta ......... 1970 HUMAN & ROUSSEAU

Drumpel (Digbundel) ....... 1970
Antjie Krog; Barrie Hough
flyers :
20 Oktober tot 19 November 2006 - Antjie Krog en Tom Lanoye, "Geletterde Mensen" bassons.org
skakels :